Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.
June 23, 2021RSG Help 23 Junie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (New Beginnings Charity)...more11minPlay
June 22, 2021Tegnominuut 22 Junie 2021Ettienne Ludick praat oor China wat kriptogeldeenhede begin vasvat....more2minPlay
June 18, 2021Spitstyd 18 Junie 2021Die Departement van Gesondheid sê bykans 2 miljoen Suid-Afrikaners is reeds teen Covid-19 ingeënt. Die Wes-Kaap is in die greep van 'n derde vlaag van Covid-19-infeksies. Die polisie in Mpumalanga ondersoek die moord op 'n beweerde baasbrein agter renosterstroperysindikate. En die Rand het effens verswak ná die aankondiging deur die Amerikaanse Federale Reserwebank dat hy dalk vroeër as voorspel rentekoerse sal moet verhoog....more54minPlay
June 17, 2021Dink Dave 17 Junie 2021Dave Pepler praat oor wat die leemtes vul waar die magma was, wanneer dit as lawa uitgespoeg word; waarheen swart miere in die winter verdwyn; skilpadeiers; torre en papies in 'n komposgat; honde wat nie in hondehokke wil slaap nie; en voëls se neste....more12minPlay
June 15, 2021Tegnominuut 15 Junie 2021Ettienne Ludick praat oor slimklere, en die minimumloon van kitskoswerkers wat kan veroorsaak dat tegnologie hulle werk sal oorneem....more2minPlay
June 09, 2021RSG Help 9 Junie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Amelia Nasorgsentrum)...more9minPlay
June 08, 2021Tegnominuut 8 Junie 2021Ettienne Ludick praat oor Bitcoin se skerp daling....more1minPlay
June 03, 2021Dink Dave 3 Junie 2021Dave Pepler praat oor die benutting van hout om wolkekrabbers te bou; geitjies; wat hase, nagapies en houtkappers eet; muskiete; diere wat gay of lesbies is; boomspinasie; en die maan....more13minPlay
June 02, 2021RSG Help 2 Junie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Margaretha Ackerman Tehuis)...more11minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.