Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.
August 11, 2021RSG Help 11 Augustus 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (The Motor Neuron Disease Association)...more9minPlay
August 10, 2021Tegnominuut 10 Augustus 2021Ettienne Ludick praat oor TikTok wat nou die gewildste sosiale media-toepassing is....more2minPlay
August 05, 2021Dink Dave 5 Augustus 2021Dave Pepler praat bloukopkoggelmanders en reën; meeue in die binneland; duiwe; vismotte; Kaapse reuk; platannas; die ys by die pole wat smelt en hoe dit die aarde se wentel kan beïnvloed; wurms in piesangs; perskebome; en hoekom mense gaap....more14minPlay
August 04, 2021RSG Help 4 Augustus 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Serenity Equestrian Centre)...more11minPlay
August 03, 2021Tegnominuut 3 Augustus 2021Ettienne Ludick praat oor Twitter wat aangekondig het dat hy saam met nuusorganisasies sal werk om vals nuus te bekamp. En China het speletjies op slimfone as dwelm verklaar....more2minPlay
July 29, 2021Dink Dave 29 Julie 2021Dave Pepler praat oor 'n amandelboom wat in Julie al bot; geitjie-eiers; katte; valke; slakke; veld wat in blokke afgebrand is; en vlieë in die woestyn....more8minPlay
July 28, 2021RSG Help 29 Julie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Middelburg Diereskuiling)...more9minPlay
July 27, 2021Tegnominuut 27 Julie 2021Ettienne Ludick praat oor aanlynkommunikasie wat nie ‘n goeie uitwerking het op mense ouer as 60 nie....more2minPlay
July 22, 2021Dink Dave 22 Julie 2021Dave Pepler praat oor Ivermektien en die Covid-entstof; papegaaie; ryp; water in krane wat vries; voëls wat in erge koue steeds was; eekhorings; en miskruiers....more10minPlay
July 21, 2021RSG Help 21 Julie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Toevlug Sentrum vir Drank- en Dwelmafhanklikheid)...more14minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.