Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.
September 28, 2021Tegnominuut 28 September 2021Ettienne Ludick praat oor Bitcoin wat 'n ernstige knou toegedien is deur China; en planne om Instagram Kids bekend te stel, is vir eers van die baan....more2minPlay
September 23, 2021Dink Dave 23 September 2021Dave Pepler praat oor hoe om bye te verwyder; Vigs onder katte en honde; skurwepaddas; of daar 'n verband is tussen ru-olieontginning en aardbewings; slange se tonge; bye wat by voëls se saad saamdrom; die kleure van bidsprinkane; hoe molle tonnels grawe; en of hadedas eetbaar is....more13minPlay
September 22, 2021RSG Help 22 September 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Halli Trust)...more17minPlay
September 21, 2021Tegnominuut 21 September 2021Ettienne Ludick praat oor ongelukkigheid in El Salvador oor die land se besluit om Bitcoin as 'n amptelike geldeenheid te aanvaar; en Facebook wat in die moeilikheid is omdat hulle glo op tienermeisies "gespioeneer" het....more1minPlay
September 16, 2021Dink Dave 16 September 2021Dave Pepler praat oor elektriese motors; tuinslakke; akkedisse; ystervarke se penne; die rakleeftyd van water; die opwekking van krag met fabrieke se uitlaatgasse; hoe suurstof in silinders gepomp word; rooshout; en bloedtoetse....more13minPlay
September 15, 2021RSG Help 15 September 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Cross Connect Community Outreach)...more11minPlay
September 14, 2021Tegnominuut 14 September 2021Ettienne Ludick praat oor Apple wat erken het dat sy slimfone beskadig kan word tydens motorfietsritte....more1minPlay
September 09, 2021Dink Dave 9 September 2021Dave Pepler praat oor die verkleuring van voëls se vere; wag-'n-bietjie-blinkblaar; of sampioene en mielies groente of vrugte is; dikkoppe wat kaas eet; hoekom voëls so vroeg in die oggend begin sing; die verskil tussen byevangers en byevreters; en of hadedas die weer kan voorspel....more11minPlay
September 08, 2021RSG Help 8 September 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Heartlands Baby Sanctuary)...more15minPlay
September 07, 2021Tegnominuut 7 September 2021Ettienne Ludick praat oor YouTube wat nie meer die nommer 1 videostromingsdiens is nie....more1minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.