Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.
October 20, 2021RSG Help 20 Oktober 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Jagersbosch Gemeenskapsorgsentrum, Stilbaai)...more11minPlay
October 19, 2021Tegnominuut 19 Oktober 2021Ettienne Ludick praat oor Google se beplande Metaverse....more1minPlay
October 14, 2021Dink Dave 14 Oktober 2021Dave Pepler praat oor perdebye of wespe; waar olie vandaan kom; die verskil tussen reënwater en munisipale water; kunsmatige versoeters; en voëls in warm woestynstede....more10minPlay
October 13, 2021RSG Help 13 Oktober 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Sabie Sopkombuis)...more11minPlay
October 07, 2021Dink Dave 7 Oktober 2021Dave Pepler praat oor hamerkoppe; kolganse; neushoringvoëls; hoe visse weet wanneer om om te draai voor hulle in die see beland; tektoniese plate; hoekom kate so lief is vir kaste en bokse; en waarom wolke onder plat en bo bolvormig is....more11minPlay
October 06, 2021RSG Help 6 Oktober 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Dead Animals Walking)...more11minPlay
October 05, 2021Tegnominuut 5 Oktober 2021Ettienne Ludick praat oor Facebook, Instagram en Whatsapp wat langer as ses ure nie beskikbaar was nie....more1minPlay
September 30, 2021Dink Dave 30 September 2021Dave Pepler praat oor kakkerlakke; hondsdolheid; dikkoppe; geitjies; paddavisse; suikerbekkies; krokodille; en bye....more11minPlay
September 29, 2021RSG Help 29 September 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Agri Noord-Kaap - hulp vir verwoestende brande)...more10minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.