Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.
September 02, 2021Dink Dave 2 September 2021Dave Pepler praat oor die fisika van water; uitheemse voëls in Johannesburg; blase; en spinnekoppe....more11minPlay
September 01, 2021RSG Help 1 September 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Hope and Grace Foundation)...more10minPlay
August 31, 2021Tegnominuut 31 Augustus 2021Ettienne Ludick praat oor die China wat kinders jonger as 18 jaar beperk tot 3 ure per week se aanlynspeletjies....more2minPlay
August 26, 2021Dink Dave 26 Augustus 2021Dave Pepler het 'n stemnota uit Mosambiek gestuur....more7minPlay
August 25, 2021RSG Help 25 Augustus 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (The Cat House)...more15minPlay
August 19, 2021Dink Dave 19 Augustus 2021Dave Pepler praat oor hadedas; bye; slange; tarentale; vitamien D; geitjies; en ganse....more12minPlay
August 18, 2021RSG Help 18 Augustus 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (My Droomprojek)...more10minPlay
August 17, 2021Tegnominuut 17 Augustus 2021Ettienne Ludick praat oor virtuele konserte en bekendstellingsgeleenthede, en Twitter wat veranderings aan sy toep aanbring om minder stres op gebruikers se oë te veroorsaak....more1minPlay
August 12, 2021Dink Dave 12 Augustus 2021Dave Pepler praat oor miet; momentum; vismotte; Mosambiek spoegkobras; die oorsprong van skape in Suid-Afrika; bye in die huis; sekretarisvoëls; kolganse; en kangaroes....more13minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.