Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.
July 20, 2021Tegnominuut 20 Julie 2021Het jy geweet? Duran Duran was die eerste musiekgroep om kunsmatige intelligensie te gebruik om ‘n musiekvideo te maak....more2minPlay
July 15, 2021Dink Dave 15 Julie 2021Dave Pepler praat oor die vruggies van die Outeniqua geelhoutboom; brandrissiesaad; of kamele en kameelperde familie van mekaar is; hoe om van rotte ontslae te raak; hoekom honde huil wanneer hulle jakkalsgeluide hoor; die verskil tussen ryp en swartryp; die regte tyd om te besproei in die winter; en tierslakke....more11minPlay
July 14, 2021RSG Help 14 Julie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Vet Books for Africa)...more9minPlay
July 13, 2021Tegnominuut 13 Julie 2021Ettienne Ludick praat oor 'n veiligheidsaspek wat in Whatsapp ingebou is....more2minPlay
July 08, 2021Dink Dave 8 Julie 2021Dave Pepler praat oor die verskil tussen rooibostee en heuningbostee; katbos; wat mense laat nies; diere se loopmetodes; sitrusvrugte; blou vieterjoel; die impak van hittegolwe op die seelewe; en spekbome....more11minPlay
July 07, 2021RSG Help 7 Julie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Topsy Foundation)...more7minPlay
July 06, 2021Tegnominuut 6 Julie 2021Ettienne Ludick praat oor ‘n studie wat gekyk het na die voordele van tegnologie....more2minPlay
July 01, 2021Dink Dave 1 Julie 2021Dave Pepler praat oor of virusse met klank doodgemaak kan word; die metaangaswolk wat naby Johannesburg oor die myne hang; of hy aan feëtjies glo; en mense wat nie glo dat Covid regtig bestaan nie....more9minPlay
June 30, 2021RSG Help 30 Junie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Athalia Uitreik)...more11minPlay
June 29, 2021Tegnominuut 29 Junie 2021Ettienne Ludick praat oor Apple wat 'n lys produkte aangekondig het wat dalk met mense se pasaangeërs kan inmeng; en Windows 10 en 11....more2minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.