Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.
November 16, 2021Tegnominuut 16 November 2021Ettienne Ludick praat oor aanlyn-boeliegedrag....more1minPlay
November 10, 2021RSG Help 10 November 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Owl Rescue Centre)...more14minPlay
November 09, 2021Tegnominuut 9 November 2021Ettienne Ludick praat oor New York se nuwe burgemeester wat sy salaris eerder in Bitcoin wil hê; en lede van ‘n kuberkrakergroep wat in hegtenis geneem is....more2minPlay
November 04, 2021Dink Dave 4 November 2021Dave Pepler praat oor die kleur van klippe in die Karoo; ‘n kanarie wat sy hokkie lek; die Vaaldam se krappe; katte; ‘n voël wat ‘n Kaapse kobra aanval; bye; duisendpote; klimaatsverandering; en krom boomstamme....more13minPlay
November 03, 2021RSG Help 3 November 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Baby Therapy Centre)...more11minPlay
November 02, 2021Tegnominuut 2 November 2021Ettienne Ludick praat oor kriptogeldeenhede, en Fortnite wat nie meer in China beskikbaar sal wees nie....more2minPlay
October 28, 2021Dink Dave 28 Oktober 2021Dave Pepler praat oor dikkoppe en kiewiete; eekhorings wat verkleurmannetjies eet; muise wat babaswaeltjies eet; weerlig; bruin kolletjies wat op jou motor “verskyn”; en molle....more12minPlay
October 27, 2021RSG Help 27 Oktober 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Don't You Die Inside / Grace House Upliftment Centre)...more15minPlay
October 26, 2021Tegnominuut 26 Oktober 2021Ettienne Ludick vertel watter sosiale media-toepassings die gewildste is....more2minPlay
October 21, 2021Dink Dave 21 Oktober 2021Dave Pepler praat oor paddas in jou tuin; die besoedeling wat motorbande veroorsaak; 'n gans wat op 'n slak broei; knopiespinnekoppe; veldmuise; en waarom jou stem in 'n opname vir jou anders klink as die een waaraan jy gewoond is....more13minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.