Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.
January 06, 2022Kuns met kontant 6 Januarie 2021Henco Kruger kuier in die ateljee waar van RSG se middagvervolgverhaal, Ter Wille Van Oorlewing, opgeneem word by veteraanaktrise Elma Potgieter. Net soos Elma se eerste roman, ‘n Tweede Begin, glo sy dat 2022 ‘n tweede begin vir die meeste mense is....more13minPlay
January 05, 2022RSG Help 5 Januarie 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (SA for Hope)...more11minPlay
December 30, 2021Kuns met kontant 30 Desember 2021Henco Kruger kuier by die wêreldbekende skilder, Portchie. Hulle gesels oor spaarsamigheid, finansiële beplanning en persoonlike rykdom. Portchie vertel hoe hy as kind geleer is om geld te maak, dit te behou, en hoe om geld vir hom te laat werk....more13minPlay
December 29, 2021RSG Help 29 Desember 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Smiling Angels)...more10minPlay
December 23, 2021Kuns met kontant 23 Desember 2021Henco Kruger kuier by aktrise Lindsey Cele, wat verpleegster Chanel Samuels in Binnelanders speel. ABBY, wat staan vir relentlessly passionate, is een van die versamelings in Lindsey se juweliersreeks. Hoor hoekom dié naam so gepas is om hierdie aktrise en entrepreneur se dryfkrag in die lewe te beskryf. Lindsey en Henco kuier op die stel van Binnelanders waar sy en haar man verloof geraak het. Sy vertel hoe hulle as jong getroudes hulle finansiële sake bestuur, en hoe vryskutwerkers in die vermaaklikheidsbedryf hulle finansiële geletterheid kan opskerp....more12minPlay
December 22, 2021RSG Help 22 Desember 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Leliebloem Huis)...more10minPlay
December 16, 2021Kuns met kontant 16 Desember 2021Twee mense wat mekaar al naastenby 20 jaar ken kuier saam - die een 'n oudonderwyser en die ander sy oudleerling. Daar was ‘n kêrel met ‘n vreeslike kuif wat vir Henco Kruger Afrikaans op skool gegee het. Daardie onderwyser was mnr. Jako Roux. Ons almal ken hom as sanger, liedjieskrywer, digter en TV-aanbieder, Jak de Priester. Hy was in sy lewe deel van drie professionele beroepe: onderwys, musike en eiendomme. Jak de Priester praat oor finansies, eiendomsbeleggings en oorlewing in hierdie onsekere tye....more12minPlay
December 15, 2021RSG Help 15 Desember 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (AGS Welsyn)...more9minPlay
December 14, 2021Tegnominuut 14 Desember 2021Ettienne Ludick praat oor video-oproepe wat dalk binnekort met hologramme vervang sal word....more2minPlay
December 09, 2021Kuns met kontant 9 Desember 2021In die vorige episode het luisteraars aan die veteraanakteur en legende van die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf, Hans Strydom, se lippe gehang toe hy met Henco Kruger gesels het oor akteurs se plek in die finansiële wêreld. Henco sit sy gesprek voort met die akteur, wat ná 50 jaar steeds met groot sukses in die vermaaklikheidsbedryf staan. In Henco se wêreld van markte en finansies is Hans Strydom vir hom soos die swaargewig Naspers/Prosus van die vermaaklikheidsbedryf....more12minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.