Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.
February 23, 2022RSG Help 23 Februarie 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (McGregor Young Warriors Bergfietsakademie)...more12minPlay
February 22, 2022Tegnologie 22 Februarie 2022Ettienne Ludick praat oor 'n veldtog wat weg wil doen met filters wat foto's mooier laat lyk; en 'n toepassing wat mense help om hulle reuksintuig te verbeter ná Covid....more2minPlay
February 17, 2022Kuns met kontant 17 Februarie 2022Ons is al so geprogrammeer om mense in boksies te plaas. Henco Kruger het verwag om die heeltyd te lag tydens sy kuier by veteraanakteur Tobie Cronjé, maar iewers het die lag in huil verander. Kom huil en lag saam met Henco en Tobie....more13minPlay
February 16, 2022RSG Help 16 Februarie 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Truth Heals)...more12minPlay
February 15, 2022Tegnologie 15 Februarie 2022Mac of Windows? Dis die groot skootrekenaar debat. Die verskil tussen Windows- en Appleskootrekenaars kom neer op die sagteware en verbruikerservaring....more10minPlay
February 10, 2022Kuns met kontant 10 Februarie 2022Met sy ronderaambril, dik swart baard en mooi lirieke wat hy skryf, is hy vir Henco Kruger die Afrikaanse weergawe van John Lennon. John-Henry Opperman is te sien in flieks soos Roepman, Musiek Vir Die Agtergrond en An Act of Defiance. Hy is lid van Klopjag en skrywer van ikoniese liedjies soos Stof, Dalk ‘n Boerseun en 24 uur. In die vroeë jare 2000 was koshuise gevul met Klopjag se CD’s. Hoe het hy destyds geld uit musiek gemaak? Delf John-Henry en sy vrou, Beáte, in mekaar se geldsake?...more12minPlay
February 09, 2022RSG Help 9 Februarie 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Happy Yappers Animal Sanctuary)...more10minPlay
February 08, 2022Tegnologiepraatjie 8 Februarie 2022Is jy in die mark vir ‘n goeie antivirus-program? Hoe weet jy watter een is reg vir jou?...more9minPlay
February 03, 2022Kuns met kontant 3 Februarie 2022Rika Sennett het die rolle van sterk vroue vertolk in bekende TV-produksies soos Fees van die Ongenooides en Verraaiers. Sy het vroeg in haar loopbaan harte verower as Rissiepit in die film, Snip en Rissiepit. Sy was ook die eerste vroue aanbieder vir SABC TV in 1975. Rika beskryf teater as die moeder van die kunste, en dis haar groot liefde. Henco Kruger gesels met haar oor haar loopbaan en akteurs se hantering van hulle geldsake....more17minPlay
February 02, 2022RSG Help 2 Februarie 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Helping a Little One - HALO)...more11minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.