Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 893 episodes available.
July 07, 2021RSG Help 7 Julie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Topsy Foundation)...more7minPlay
July 06, 2021Tegnominuut 6 Julie 2021Ettienne Ludick praat oor ‘n studie wat gekyk het na die voordele van tegnologie....more2minPlay
July 01, 2021Dink Dave 1 Julie 2021Dave Pepler praat oor of virusse met klank doodgemaak kan word; die metaangaswolk wat naby Johannesburg oor die myne hang; of hy aan feëtjies glo; en mense wat nie glo dat Covid regtig bestaan nie....more9minPlay
June 30, 2021RSG Help 30 Junie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Athalia Uitreik)...more11minPlay
June 29, 2021Tegnominuut 29 Junie 2021Ettienne Ludick praat oor Apple wat 'n lys produkte aangekondig het wat dalk met mense se pasaangeërs kan inmeng; en Windows 10 en 11....more2minPlay
June 23, 2021RSG Help 23 Junie 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (New Beginnings Charity)...more11minPlay
June 22, 2021Tegnominuut 22 Junie 2021Ettienne Ludick praat oor China wat kriptogeldeenhede begin vasvat....more2minPlay
June 18, 2021Spitstyd 18 Junie 2021Die Departement van Gesondheid sê bykans 2 miljoen Suid-Afrikaners is reeds teen Covid-19 ingeënt. Die Wes-Kaap is in die greep van 'n derde vlaag van Covid-19-infeksies. Die polisie in Mpumalanga ondersoek die moord op 'n beweerde baasbrein agter renosterstroperysindikate. En die Rand het effens verswak ná die aankondiging deur die Amerikaanse Federale Reserwebank dat hy dalk vroeër as voorspel rentekoerse sal moet verhoog....more54minPlay
June 17, 2021Dink Dave 17 Junie 2021Dave Pepler praat oor wat die leemtes vul waar die magma was, wanneer dit as lawa uitgespoeg word; waarheen swart miere in die winter verdwyn; skilpadeiers; torre en papies in 'n komposgat; honde wat nie in hondehokke wil slaap nie; en voëls se neste....more12minPlay
June 15, 2021Tegnominuut 15 Junie 2021Ettienne Ludick praat oor slimklere, en die minimumloon van kitskoswerkers wat kan veroorsaak dat tegnologie hulle werk sal oorneem....more2minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 893 episodes available.