Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.
March 16, 2022RSG Help 16 Maart 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Fit for Rhinos en Rhino Connect)...more12minPlay
March 15, 2022Tegnologie 15 Maart 2022Ettienne Ludick praat oor Twitter wat sy planne laat vaar het om gebruikers tydlyn te verander....more2minPlay
March 10, 2022Kuns met kontant 10 Maart 2022Die Spitstyd-span het onlangs die voorreg gehad om saam met Leon van Nierop uit te saai. Leon skryf die boek en twee TV-reekse van Ballade vir ‘n Enkeling, waarna hy die draaiboek skryf en dit vervaardig as rolprent. Dit het R10-miljoen by die loket verdien, en wen ‘n Tempo-toekenning as beste rolprent. Leon verduidelik hoeveel elke betrokke party van die verdienste kry. Hy praat oor sy persoonlike finansies en die impak wat Covid daarop gehad het....more13minPlay
March 09, 2022RSG Help 9 Maart 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Terugvoer oor Anco Dempers van Bloemfontein / Inceba Projects)...more14minPlay
March 08, 2022Tegnologie 8 Maart 2022Ettienne Ludick praat oor die bekendstelling van ‘n nuwe Apple-produkte later vandag. Wat kan ons verwag?...more4minPlay
March 03, 2022Kuns met kontant 3 Maart 2022In die tweede deel van Henco Kruger se gesprek met Nataniël kom die koekies vars gebak uit die oond. “Daar moet altyd koekies in ‘n huis wees. Dit moet altyd vesel soos klapper, hawermout, gemaalde amandel of neute bevat - dit sorg dat die binnekant van die koekie sag bly en ‘n lekker nasmaak het. ‘n Huis sonder koekies is ‘n hartseer storie.” Henco en Nataniël se kuier skuif uit die kombuis na ‘n vertrek waar ‘n skildery van Nataniël se gunsteling plaaslike skilder hang. Soos hierdie skildery moet alles in Nataniël se lewe simmetries en georganiseerd wees - veral sy geldsake....more12minPlay
March 02, 2022Top Afrikaanse skole vereerDie Skoleondersteuningsentrum het die top-Afrikaanse skole in die land tydens ’n prysuitdelingsgeleentheid vereer. Die beste Afrikaanse skool, met ’n gemiddeld van 4,09 onderskeidings per leerder en 577 onderskeidings in totaal, is die Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch. Carla Mackenzie, Spitstyd se regisseur en ‘n oud-Bloemhoffer, het met die skoolhoof, Wilna van Heerden, oor die prestasie gepraat....more6minPlay
March 02, 2022RSG Help 2 Maart 2022RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Anco Dempers van Bloemfontein)...more10minPlay
March 01, 2022Tegnologie 1 Maart 2022Het jy al gewonder hoe jy jou familievideo’s op jou foon kan omskep in een mooi video, maar weet nie hoe om dit te redigeer nie? Ettienne Ludick sê daar is ‘n videoredigeringstoepassing vir slimfone vir amateurvideograwe....more2minPlay
February 24, 2022Kuns met kontant 24 Februarie 2022Nataniël en Henco Kruger versoen die twee wêrelde van geld en kuns met mekaar. En tussendeur bak hulle koekies…...more13minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.