Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.
December 08, 2021RSG Help 8 Desember 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (CHANGENET-SA)...more12minPlay
December 07, 2021Tegnominuut 7 Desember 2021Ettienne Ludick praat oor NASA wat nuwe ruimtevaarders soek vir ‘n maansending....more1minPlay
December 02, 2021Kuns met kontant 2 Desember 2021Die veteraanakteur en legende van die Suid-Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf, Hans Strydom, gesels oor akteurs se plek in die finansiële wêreld. Hy gee raad oor die beleggingsdeel van vryskutwerkers se geld asook welvaartbeplanning tydens hulle loopbaan ten einde eendag goed af te tree. Hy vertel vir Henco Kruger van sy passie vir die regverdige behandeling en behoorlike vergoeding van mense in die uitvoerende kunste. Henco het ‘n in-diepte geldgesprek met die man wat ná 50 jaar steeds met groot sukses in die vermaaklikheidsbedryf staan....more12minPlay
December 01, 2021RSG Help 1 Desember 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Champion of Hope)...more10minPlay
November 30, 2021Tegnominuut 30 November 2021Ettienne Ludick praat oor ‘n aanlynmuseum van die eerste selfoonmodelle....more2minPlay
November 25, 2021Kuns met kontant 25 November 2021Bekendstelling van Henco Kruger se insetsels waar hy met sangers, akteurs en sportsterre oor hulle persoonlike finansies gaan praat....more7minPlay
November 24, 2021RSG Help 24 November 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Aladdin Sentrum vir Vroeë Kinderontwikkeling)...more8minPlay
November 23, 2021Tegnominuut 23 November 2021Ettienne Ludick praat oor Adele wat Spotify oortuig het om die “shuffle”-funksie van haar albums te verwyder....more2minPlay
November 18, 2021Ruben TrumpelmannRuben Trumpelmann was een van die helde in die Namibiese krieketspan, wat vriend en vyand verras het in die pas afgelope T20 Wêreldbekertoernooi in die Verenigde Arabiese Emirate....more15minPlay
November 17, 2021RSG Help 17 November 2021RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. (Grace Baby Haven)...more11minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,008 episodes available.