RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. Nellie Meyer Sorgsentrum, Brakpan 062-029-9684 [email protected]
Ettienne Ludick praat oor die bekendstelling van die nuwe iPhone 12 en misleidende aanlynadvertensies.
2 min
About Spitstyd
From the publisher's feed
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!