Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,010 episodes available.
September 01, 2020Tegnologie 1 September 2020Ettienne Ludick praat oor die geld wat besighede verloor het deur kuberkraking, picture-in-picture tegnologie, en die digitale weergawe van Monopoly....more2minPlay
September 01, 2020COVID-19 Inligtingsessie 1 September 2020'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid....more7minPlay
August 31, 2020COVID-19 Inligtingsessie 31 Augustus 2020'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid....more8minPlay
August 28, 2020COVID-19 Inligtingsessie 28 Augustus 2020'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid....more8minPlay
August 27, 2020Dink Dave 27 Augustus 2020Dave Pepler praat oor die verskil tussen sneeu en kapok; spinnekopbyte; valke en slange; die uitwerking van al die beton en glas in stede op besoedeling en klimaatsverandering; diere se weidingsgedrag; blaarvretende insekte; melkhout; slakke; en die lot van slange wat vergiftigde diere eet....more13minPlay
August 27, 2020COVID-19 Inligtingsessie 27 Augustus 2020'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid....more7minPlay
August 26, 2020Liewe luisteraars 26 Augustus 2020Willem Pelser lees elke week briewe voor van luisteraars wat raad of hulp nodig het. Hulle doen 'n beroep op medeluisteraars om te help waar dit moontlik is....more6minPlay
August 26, 2020COVID-19 Inligtingsessie 26 Augustus 2020'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid....more7minPlay
August 25, 2020Tegnologie 25 Augustus 2020Ettienne Ludick praat oor Windows 95 se 25ste verjaarsdag, TikTok wat Donald Trump se adminsitrasie gaan dagvaar....more2minPlay
August 25, 2020COVID-19 Inligtingsessie 25 Augustus 2020'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid....more8minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,010 episodes available.