Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,010 episodes available.
August 13, 2020COVID-19 Inligtingsessie 13 Augustus 2020'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid....more8minPlay
August 13, 2020Dink Dave 13 Augustus 2020Dave Pepler praat oor dassies; 'n hen wat haar eie eiers eet; of voëls mekaar se taal verstaan; hoekom katte hulle mis toekrap; of die maaiers wat aasdiere eet, skadelik is vir hulle; skaapvleisbiltong; of die cornavirus sal vergaan in die kookproses van kos; die verskil tussen Celsius en Fahrenheit; en die rehabiltering van renosterwesies....more15minPlay
August 12, 2020COVID-19 Inligtingsessie 12 Augustus 2020'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid....more7minPlay
August 12, 2020Liewe luisteraars 12 Augustus 2020Willem Pelser lees elke week briewe voor van luisteraars wat raad of hulp nodig het. Hulle doen 'n beroep op medeluisteraars om te help waar dit moontlik is....more7minPlay
August 11, 2020Tegnologie 11 Augustus 2020Ettienne Ludick praat oor TikTok se moontlike nuwe eienaars en Garmin se kuberkrakerprobleem....more2minPlay
August 11, 2020COVID-19 Inligtingsessie 11 Augustus 2020'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid....more7minPlay
August 10, 2020COVID-19 Inligtingsessie 10 Augustus 2020'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid....more8minPlay
August 07, 2020COVID-19 Inligtingsessie 7 Augustus 2020'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid....more8minPlay
August 06, 2020COVID-19 Inligtingsessie 6 Augustus 2020'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid....more7minPlay
August 06, 2020Dink Dave 6 Augustus 2020Dave Pepler praat oor weggooi babadoeke; visarende; koedoehorings; die kleur van seewater; gras; kommandowurmmotte; uile; muf op kaas en tuisgemaakte konfyt; en hoekom Nieu-Seeland nie slange het nie, terwyl nabygeleë Australië se slange van die giftigste ter wêreld is....more16minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,010 episodes available.