Dave Pepler praat oor vinke; 'n heuningby en 'n varingblaar; hoe vlieë en muskiete in die winter oorleef; roes op spekbome; kolganse; aanvoelbare temperatuur; en skilpaaie.
Willem Pelser lees elke week briewe voor van luisteraars wat raad of hulp nodig het. Hulle doen 'n beroep op medeluisteraars om te help waar dit moontlik is.
Dave Pepler praat oor die verskil tussen sneeu en kapok; spinnekopbyte; valke en slange; die uitwerking van al die beton en glas in stede op besoedeling en klimaatsverandering; diere se weidingsgedrag; blaarvretende insekte; melkhout; slakke; en die lot van slange wat vergiftigde diere eet.
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
7 min
About Spitstyd
From the publisher's feed
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!