Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!... more
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,010 episodes available.
August 05, 2020COVID-19 Inligtingsessie 5 Augustus 2020'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid....more8minPlay
August 05, 2020Liewe luisteraars 5 Augustus 2020Willem Pelser lees elke week briewe voor van luisteraars wat raad of hulp nodig het. Hulle doen 'n beroep op medeluisteraars om te help waar dit moontlik is....more7minPlay
August 04, 2020Tegnologie 4 Augustus 2020Ettienne Ludick praat oor Google wat sy werkers tot Julie 2021 van die huis af sal laat werk, en Apple se prysverlaging op sy Macbook-rekenaars....more2minPlay
August 04, 2020COVID-19 Inligtingsessie 4 Augustus 2020'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid....more9minPlay
August 03, 2020COVID-19 Inligtingsessie 3 Augustus 2020'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid....more7minPlay
July 31, 2020COVID-19 Inligtingsessie 31 Julie 2020'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid....more10minPlay
July 30, 2020COVID-19 Inligtingsessie 30 Julie 2020'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid....more9minPlay
July 30, 2020Dink Dave 30 Julie 2020Dave Pepler praat oor rakswamme; suikerbekkies; lintwurms; hoe golwe se kruine gemeet word; hoe vinnig 'n vlieg kan vlieg; die leeftyd van 'n tamatieplant; hoekom die weer so radikaal kan verskil van dag tot dag; en of koedoes luislange lek....more15minPlay
July 29, 2020COVID-19 Inligtingsessie 29 Julie 2020'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid....more9minPlay
July 29, 2020Liewe luisteraars 29 Julie 2020Willem Pelser lees elke week briewe voor van luisteraars wat raad of hulp nodig het. Hulle doen 'n beroep op medeluisteraars om te help waar dit moontlik is....more7minPlay
FAQs about Spitstyd:How many episodes does Spitstyd have?The podcast currently has 1,010 episodes available.