RSG plaas die kollig op die werk wat welsynsorganisasies en sorgsentrums doen en hulle behoeftes. Sean Kelly Dagsorgsentrum vir Sensories Gestremdes www.asd.org.za
Ettienne Ludick praat oor die speletjie, Farmville, wat van 2021 af nie meer op Facebook beskibaar sal wees nie, en die nuwe robuuste Samsung Galaxy Active Tab 3.
'n Daaglikse inligtingsessie oor die jongste stand van Covid-19, aangebied deur die Departement van Gesondheid.
9 min
About Spitstyd
From the publisher's feed
'n Huistoeryprogram met nuus, verkeersverslae, markverslae, sport, groensake, tegnologie en die lekkerste musiek, wat jou in 'n japtrap by die huis kry!