Ek en Chelsea ondersteuner Jacques Joubert gesels oor die naweek se Engelse Premierliga uitslae.
* Die tragedie by Leicester
* Martial lei Man United na sege oor Everton
* Ross Barkley vind sy voete in sege oor Burnley
* Die res van die naweek se uitslae en voorspellings vir volgende week.
Beskikbaar op iTunes, Apple Podcasts, Google Podcasts, Spotify, Deezer en SoundCloud.