Die ekonomie minuut

Staatsfinansies is onder druk


Listen Later

Sedert die Covid pandemie probeer die regering die fiskale posisie konsolideer. Dit beteken dat hulle probeer om besteding te beperk om die begrotingstekort en staatskuld onder beheer te bring. Die afgelope twee jaar was hulle gelukkig om meer belastinginkomste in te vorder as waarvoor hulle begroot het, maar die Minister gaan nie hierdie jaar ʼn meevaller kry nie. Gister het die Tesourie parlementariërs ingelig oor die stand van sake by die openbare ondernemings en dit lyk nie goed nie.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners