Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Ons dink ons beweeg nader aan 'n lewe met betekenis wanneer ons dit regkry om die verskillende dimensies van ons lewe, spiritualiteit en daaglikse menswees, met mekaar te integreer, verweef tot een le... more
FAQs about Stellenbosch Gemeente Preke:How many episodes does Stellenbosch Gemeente Preke have?The podcast currently has 174 episodes available.
November 02, 202502 November 2025 || Soos in die Hemel | Wanneer Ons Saam Is || André Serfontein“Kingdom people seek first the Kingdom of God and its justice; church people often put the church work above concerns of justice, mercy and truth. Church people think of how to get people in church; Kingdom people think about how to get the church into the world. Church people worry that the world might change the church; Kingdom people work to see the church change the world.”- H Snyder...more28minPlay
October 26, 202526 October 2025 || Soos in die Hemel | In Voeling || André Serfontein“Their service is offered in the form of the ongoing life of the Christian community in shops, villages, farms, cities, classrooms, homes, law offices, in counselling, politics, statecraft, and recreation.” - David Bosch...more32minPlay
October 19, 202519 October 2025 || Soos in die Hemel | Deur 'n Splinterruit || Pieter RoeloffseOns leef in ’n tyd waarin gerief en beheer as die hoogste waarde en daarom strewe gesien word. Heel menslik vermy ons pyn, verdoof verlies en meet sukses en vooruitgang aan hoe gerieflik jou lewe is. Laat ek dit weer sê: Hierdie maak in terme van ons leeftyd heeltemal sin, dit is heel menslik....more30minPlay
October 12, 202512 October 2025 || Soos in die Hemel | Eenheid || Pieter Roeloffse"Ons verlang meeste vir die tyd vir vrede vir onsself, en ons doen alles in ons vermoe om dit te soek. Maar as die ander — wieookal die ander is – hulle heelheid en shalom ervaar, het dit ook 'n effek op jou heelheid en rustigheid." - Pieter Roeloffse...more39minPlay
October 05, 202505 October 2025 || Soos in die Hemel…So ook op die aarde || Deon BothaOns begin vandag met ‘n reeks wat gaan fokus op hoe ons elke dag die koninkryk van God kan reflekteer. Ons hou daarom God se Woord ook as spieël op om te sien waar en wanneer ons nie so lyk nie - want net soos Jona moet ons ook daagliks in onsself sterf om ‘n beter refleksie te wees van ‘soos in die hemel’.- Deon...more25minPlay
September 28, 202528 September 2025 || herWaardeer | Vrygewigheid || André Serfontein“En die Here sal jou oorvloedig laat wees in voorspoed, in die vrug van jou moederskoot... Die Here sal Sy goeie skatkamer oopmaak... om al die werk van jou hande te seën.” - Deuteronomium 28:11–12...more32minPlay
September 21, 202521 September 2025 || herWaardeer | Om verantwoordelik te lewe || André Serfontein“Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.” - 2 Korintiërs 3...more31minPlay
September 14, 202514 September 2025 || herWaardeer | Integriteit || Pieter Roeloffse…deur mekaar met volkome nederigheid en saggeaardheid, en met geduld in liefde te verdra, en julle daarop toe te lê om die eenheid wat die Gees bewerk, te bewaar deur die band van vrede. (Efesiërs 4:2-3 ) Wat as die grootste waarde in ‘n hiper-kunsmatige wêreld dalk juis ons omhelsing van menslikheid sou wees? - Pieter Roeloffse...more41minPlay
September 07, 20257 September 2025 || herWaardeer | Leerbaar || Pieter RoeloffseVergeet van “Hulle weet nie wat ons weet nie” en ontdek weer “Ons weet nie wat ons nie weet nie…” — behalwe as God iemand stuur om dit vir my te kom wys en ek leerbaar genoeg is om die misterie van Christus te ontdek. - Pieter Roeloffse...more44minPlay
August 31, 202531 Augustus 2025 || herWaardeer | Gasvryheid || André Serfontein“The stranger is not simply one that needs us. We need the stranger. We need the stranger if we are to know Christ and serve God, in truth and love.” - Parker J Palmer...more32minPlay
FAQs about Stellenbosch Gemeente Preke:How many episodes does Stellenbosch Gemeente Preke have?The podcast currently has 174 episodes available.