Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Sterre en Planete:How many episodes does Sterre en Planete have?The podcast currently has 752 episodes available.
February 07, 20158 Feb 2015Wat is 'n sonwind? Hoe beïnvloed dit die aarde se magnetosfeer? Die sonkenner Kobus Olckers van Florida in Amerika vertel van die sonwind se gedrag wanneer dit naby die aarde kom....more28minPlay
February 01, 20151 FebJPL in Pasadena, Kalifornië beplan om 'n besondere helikopter te ontwerp wat met die volgende vlug na Mars saamgeneem gaan word om met verkenning te help....more25minPlay
January 24, 201525 JanDie getal teleskope op Sutherland neem stadigaan toe. 'n Besondere Russiese teleskoop wat baie lae magnitudes kan waarneem, is onlangs geinstalleer. Daar is ook 'n antwoord op die vraag waarom noord altyd bo-aan 'n kaart is....more29minPlay
January 17, 201518 JanHoewel die Falcon-vuurpyl van Space X nie 100% sy terugkom-doelwit bereik het nie, beskou kenners die projek as uiters geslaagd. Willie Koorts en prof. Matie Hoffman vertel wat uit die sending geleer kan word. Daar is ook meer inligting oor die ruimteterm akkresie....more26minPlay
January 10, 201511 JanWaarom is ultravioletstrale so gevaarlik vir mense? Die sonkenner, Kobus Olckers, verduidelik hoe hierdie sonstrale werk. Daar is ook inligting oor 'n komeet wat deesdae in die naghemel sigbaar is....more28minPlay
FAQs about Sterre en Planete:How many episodes does Sterre en Planete have?The podcast currently has 752 episodes available.