Sterre en Planete

Sterre en Planete

By RSGScience
Download on the App Store

Sterre en Planete episodes

  • 1 Mar 2015
    Een van die satelliete van die Jet Propulsion Laboratory van Nasa, Dawn, sal binnekort by Ceres aankom na 'n verbyvlug by Vesta. Wat die satelliet merkwaardig maak, is dat die aandrywing deur 'n ioonmotor geskied. Dr. Japie van Zyl van JPL gesels oor die Dawnprojek.
    29 min
  • 22 Feb 2015
    Die Voyager 1 ruimtetuig, wat in die vroeë jare sewentig gelanseer is, is nou al 130 astronomiese eenhede van die aarde af. 'n Astronomiese eenheid is die gemiddelde afstand tussen die aarde en die son. Dit is 150 miljoen kilometer. Die projek werp steeds vrugte af, al werk die satelliet met tegnologie van die sewentigs. Prof Matie Hoffman praat ook oor die nut wat die Groot Hadronversneller in Switserland het vir die ruimtewetenskap.
    28 min
  • 15 Feb 2015
    Daar is tans heelwat planete sigbaar in ons hemelruim. Willie Koorts gesels oor Venus, Jupiter en Saturnus. Daar is ook meer inligting oor die planete se rotasie om hulle eie as, en waarom daar twee planete is wat in die teenoorgestelde rigting roteer.
    27 min

About Sterre en Planete

From the publisher's feed

Kyk saam met RSG na die wonders van die hemelruim.