Sterre en Planete

Sterre en Planete

By RSGScience
Download on the App Store

Sterre en Planete episodes

  • 8 Feb 2015
    Wat is 'n sonwind? Hoe beïnvloed dit die aarde se magnetosfeer? Die sonkenner Kobus Olckers van Florida in Amerika vertel van die sonwind se gedrag wanneer dit naby die aarde kom.
    28 min
  • 1 Feb
    JPL in Pasadena, Kalifornië beplan om 'n besondere helikopter te ontwerp wat met die volgende vlug na Mars saamgeneem gaan word om met verkenning te help.
    25 min
  • 25 Jan
    Die getal teleskope op Sutherland neem stadigaan toe. 'n Besondere Russiese teleskoop wat baie lae magnitudes kan waarneem, is onlangs geinstalleer. Daar is ook 'n antwoord op die vraag waarom noord altyd bo-aan 'n kaart is.
    29 min
  • 18 Jan
    Hoewel die Falcon-vuurpyl van Space X nie 100% sy terugkom-doelwit bereik het nie, beskou kenners die projek as uiters geslaagd. Willie Koorts en prof. Matie Hoffman vertel wat uit die sending geleer kan word. Daar is ook meer inligting oor die ruimteterm akkresie.
    26 min
  • 11 Jan
    Waarom is ultravioletstrale so gevaarlik vir mense? Die sonkenner, Kobus Olckers, verduidelik hoe hierdie sonstrale werk. Daar is ook inligting oor 'n komeet wat deesdae in die naghemel sigbaar is.
    28 min

About Sterre en Planete

From the publisher's feed

Kyk saam met RSG na die wonders van die hemelruim.