Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by Storiepot, Suid-Afrika se heel eerste Afrikaanse potgooi-reeks wat spesiaal vír kinders, deur kinders gemaak is! In ons eerste reeks stories gaan jy kennis maak met Balkie, ñ kostelike karak... more
FAQs about Storiepot:How many episodes does Storiepot have?The podcast currently has 6 episodes available.
August 24, 2018Storiepot - Balkie Episode 06In hierdie episode moet die ma besluit of Balkie maar by hulle kan bly of nie. Vind ook uit wat hom pla en hoekom hy so sukkel om aan die slaap te raak!...more6minPlay
August 17, 2018Storiepot - Balkie Episode 05In vandag se episode, ontdek die ma vir die heel eerste keer vir Balkie. Vind uit watse plan hy uitdink om haar hart te probeer wen en hoe die kinders moet inspring en help!...more6minPlay
August 08, 2018Storiepot - Balkie Episode 04In hierdie episode verwar Balkie ń hond met ń monster en voel hy baie benoud oor hoe die ma gaan reageer op sy besoek! Vind uit wat hy aanvang as die kinders hom alleen in ń kamer los!...more6minPlay
August 01, 2018Storiepot - Balkie Episode 03In hierdie episode besluit Balkie om saammet die kinders na hul mensehuis te gaan, maar die onbekende maak hom bang en onseker. Vind uit wat hom daar inwag!...more6minPlay
August 01, 2018Storiepot - Balkie Episode 02In die tweede episode, vervies Balkie hom vreeslik vir die kinders! Vind uit hoekom hy so smoorkwaad raak en wat hy dán aanvang!...more5minPlay
July 31, 2018Storiepot - Balkie Episode 01In die heel eerste episode, ontdek Karien, Bert en Isak ń wollerige langbek-diertjie, wat nog hul hele lewe gaan verander. Kom luister saam na hierdie ontmoeting en vind uit hoe Balkie oor mensekinders voel!...more7minPlay
FAQs about Storiepot:How many episodes does Storiepot have?The podcast currently has 6 episodes available.