Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In “Strandloper 2” wag nuwe kinkels en onthullings in Bloubaai. Ná die dramatiese skote van die eerste reeks moet Dylan sy pad vorentoe vind. Mauritz staan voor ʼn lewensveranderende besluit, terwyl Ni... more
FAQs about Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 118 episodes available.
March 26, 2025Strandloper 2 – Episode 28Tannie Ouvrou het haar hande vol met Dylan en die spook van kamer 9. Hoekom reageer Dylan so heftig op die nuus dat vyf stropers gevang is? Jack de Wet gee Dylan ʼn spesiale opdrag....more11minPlay
March 25, 2025Strandloper 2 – Episode 27Nicolien se soektog na haar pa word belemmer, terwyl sy Engela stof tot nadenke gee met haar voorneme om nie vir Jack de Wet te werk nie. Engela neem ʼn drastiese besluit....more12minPlay
March 21, 2025Strandloper 2 – Episode 25Nicolien mis Mauritz terwyl Stefan tot haar redding snel. Stefan wonder of Nicolien hom sal help met ʼn gevaarlike ondersoek, maar Nicolien besef dat sy haar eie missie het om na te streef en dit het niks met Mauritz te doen nie....more12minPlay
March 20, 2025Strandloper 2 – Episode 24Bloubaai rou ná die uitslag van die Afrikaans Amptelik 100-kompetisie. Tannie Ouvrou weier om Jack met ʼn versoek te nader. Sy is nog steeds kwaad vir Oom Fred wat haar nie in sy vertroue geneem het nie. Is dit die einde van hulle jare lange vriendskap?...more11minPlay
March 19, 2025Strandloper 2 – Episode 23Die groot aand breek aan vir die aankondiging van die wendorp van die Afrikaans Amptelik 100-kompetisie. Daar’s groot verwagtinge waar almal voor die televisie by Die Seekat bymekaar is. Maar iemand saboteer die verrigtinge....more11minPlay
March 18, 2025Strandloper 2 – Episode 22Die strand van Bloubaai begin die littekens van die slegte weer toon. Nicolien sit met Stefan vas toe hy nie na haar wil luister nie. Stefan wonder hoekom Nicolien destyds nie saam met hom wou gaan duik het nie....more12minPlay
March 17, 2025Strandloper 2 – Episode 21Engela probeer om fondse vir die toerismekantoor te werf, toe Jack de Wet haar nader met ʼn aanbod wat sy van die hand wys. Sal Jack daarin slaag om Engela terug te lok na Die Seekat toe? Of wil hy haar vernietig omdat sy vir hom nee gesê het?...more11minPlay
March 14, 2025Strandloper 2 – Episode 20Stefan sit Jack de Wet op sy plek, terwyl Tannie Ouvrou vir Jack nader oor die Afrikaans Amptelik 100-kompetisie en die bekendstelling van die wendorp. Is Stefan besig om ʼn lokval vir Jack te stel, of gaan Jack vir Stefan as ʼn handlanger werf?...more11minPlay
March 13, 2025Strandloper 2 – Episode 19Oom Fred het sy hande vol terwyl hy instaan by Dylans. Dylan is kaatjie van die baan terwyl hy aansterk ná die skietvoorval wat hom amper sy lewe gekos het. Hy dink hy kan Stefan ompraat om by Dylans te begin werk. Oom Fred weet van beter. Stefan het egter belangriker sake om afgehandel te kry....more11minPlay
March 12, 2025Strandloper 2 – Episode 18Dylan werk hard aan die vooruitsig om met die Afrikaans Amptelik 100-kompetisie roem te verwerf. Tannie Ouvrou waarsku dat hy so gou as moontlik die waarheid aan kaptein Van Niekerk moet vertel omtrent die aanslag op sy lewe....more11minPlay
FAQs about Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 118 episodes available.