Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In “Strandloper 2” wag nuwe kinkels en onthullings in Bloubaai. Ná die dramatiese skote van die eerste reeks moet Dylan sy pad vorentoe vind. Mauritz staan voor ʼn lewensveranderende besluit, terwyl Ni... more
FAQs about Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 120 episodes available.
April 11, 2025Strandloper 2 – Episode 40Die onlangse gebeure op Bloubaai spook by Engela, en sy wend haar tot Jack met ʼn plan om ʼn einde te maak aan die misdaad. Tannie Ouvrou besluit om met iemand te praat oor die aanbod wat Willie aan Dylan gemaak het....more11minPlay
April 10, 2025Strandloper 2 – Episode 39Engela en Nicolien se oggenddraffie word onderbreek deur ʼn grusame vonds. Tannie Ouvrou probeer Dylan ompraat om nie Willie se aanbod te aanvaar nie....more11minPlay
April 09, 2025Strandloper 2 – Episode 38Willie probeer vrede maak tussen Tannie Ouvrou en Dylan toe sy met ʼn sweep by Dylans opdaag. Sal Dylan die kans kry om sy leuens reg te stel?...more10minPlay
April 08, 2025Strandloper 2 – Episode 37Tannie Ouvrou probeer vergeefs dat die onlangse gebeure op Bloubaai haar nie swartgallig maak nie. Betta bel met nuus wat Tannie Ouvrou op die oorlogspad sit....more10minPlay
April 07, 2025Strandloper 2 – Episode 36Visstok het ʼn droom van Ma Hannie gehad wat hom bekommer. Willie probeer sy bes om Visstok te help met goeie finansiële raad. Engela sien uit na die fotosessie van haar nuwe kookboek – tót die fotograaf opdaag....more11minPlay
April 04, 2025Strandloper 2 – Episode 35Visstok en Willie besef hulle het vergeet om Engela na die bring-en-braai-kompetisie te nooi. Sal die twee oop kaarte speel met haar oor die wedywering om haar hand?...more10minPlay
April 03, 2025Strandloper 2 – Episode 34Oom Fred probeer om Tannie Ouvrou se hart te versag deur haar kombuisdeur reg te maak. Dylan spog met sy sosiale media wat van hom ʼn sensasie gaan maak. Maar dan kry hy ʼn foto wat hom en Oom Fred skok....more11minPlay
April 02, 2025Strandloper 2 – Episode 33Willie en Visstok loop mekaar raak en gesels tussen die lyne oor die vrou wat albei se hartsnare roer. Ongelukkig vir hulle is dit dieselfde vrou. Willie probeer stilweg raad gee, maar Visstok glo hy ken die pad na Engela se hart....more10minPlay
April 01, 2025Strandloper 2 – Episode 32Sal Tannie Ouvrou Dylan nog ʼn maal vergewe? Hy is opgewonde oor die openbare reaksie op die tweede artikel oor die Afrikaans 100-fees. Sy aanhang groei, en hy hoop om ʼn internetsensasie te word. Sy ma bel, en Dylan dreig om flou te word....more11minPlay
March 31, 2025Strandloper 2 – Episode 31Nicolien stort haar hart in haar dagboek uit oor die nuwe verwikkelinge tussen haar en Stefan. Moet sy Mauritz hiervan vertel of nie? Willie deel belangrike inligting oor die stropers met Engela. Is die ou vonk tussen hulle terug?...more13minPlay
FAQs about Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 120 episodes available.