Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
In “Strandloper 2” wag nuwe kinkels en onthullings in Bloubaai. Ná die dramatiese skote van die eerste reeks moet Dylan sy pad vorentoe vind. Mauritz staan voor ʼn lewensveranderende besluit, terwyl Ni... more
FAQs about Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 120 episodes available.
March 13, 2025Strandloper 2 – Episode 19Oom Fred het sy hande vol terwyl hy instaan by Dylans. Dylan is kaatjie van die baan terwyl hy aansterk ná die skietvoorval wat hom amper sy lewe gekos het. Hy dink hy kan Stefan ompraat om by Dylans te begin werk. Oom Fred weet van beter. Stefan het egter belangriker sake om afgehandel te kry....more11minPlay
March 12, 2025Strandloper 2 – Episode 18Dylan werk hard aan die vooruitsig om met die Afrikaans Amptelik 100-kompetisie roem te verwerf. Tannie Ouvrou waarsku dat hy so gou as moontlik die waarheid aan kaptein Van Niekerk moet vertel omtrent die aanslag op sy lewe....more11minPlay
March 11, 2025Strandloper 2 – Episode 17Oom Fred gee vir Engela kosbare raad. Jack de Wet versterk sy pogings om Engela terug te lok na Die Seekat-restaurant. Betta verras Oom Fred op ʼn ongemaklike plek en tyd....more12minPlay
March 10, 2025Strandloper 2 – Episode 16Sedert Mauritz se vertrek na die Kaap, waai die noordwester asof die wind self omgekrap is oor die Strandloper wat weg is. Is Mauritz se vertrek die einde van die verhouding tussen hom en Nicolien, of is dit die begin van ʼn nuwe era in Bloubaai?...more11minPlay
March 07, 2025Strandloper 2 – Episode 15Mauritz kry ʼn e-pos wat sy lewe en Nicolien se lewens omkeer. Is dit die einde van hulle liefde? Dylan bel Tannie Ouvrou met ʼn versoek wat sy nie kan weier nie, maar dis iets wat haar vorentoe baie besig gaan hou....more13minPlay
March 06, 2025Strandloper 2 – Episode 14Die Afrikaans 100-vergadering by Engela lewer interessante dinge op. Oom Fred is terug in die dorp ná sy geheime Kaapse besoek. Visstok is gespanne oor sy ma se siekte. Dan lui sy selfoon, en hy verlaat die vergadering....more13minPlay
March 05, 2025Strandloper 2 – Episode 13Engela vra Willie om verskoning vir haar gedrag. Is Jack se aanbod aan haar om by Die Seekat te kom werk iets van die verlede? Tannie Ouvrou gee inligting vir Willie oor Dylan en die verdagte sigaretstompies en besoeker....more12minPlay
March 04, 2025Strandloper 2 – Episode 12Dis duidelik Dylan steek dinge weg vir Bobbi toe sy hom in die hospitaal besoek. Bobbi het nuus vir Dylan oor veranderinge in haar lewe wat ook sy lewe gaan raak. Sy raas met hom oor sy vriende, en haar besoek eindig glad nie goed nie....more10minPlay
March 03, 2025Strandloper 2 – Episode 11ʼn Heerlike middag op die strand vir Nicolien en Mauritz word deur ʼn onwelkome gas onderbreek. Nicolien moet haar soektog na haar biologiese pa verskerp om sy mediese rekords te kry. Visstok werf mense vir ʼn baie belangrike vergadering....more12minPlay
February 28, 2025Strandloper 2 – Episode 10Tannie Ouvrou kry ʼn verrassing toe Bobbi met ʼn groot rugsak by die losieshuis opdaag. Dit maak seer herinneringe wakker, maar dit troos ook. Mauritz kry kosbare raad by Tannie Ouvrou, want hy’s in ʼn moeilike situasie....more12minPlay
FAQs about Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal:How many episodes does Strandloper 2 – ’n vervolgverhaal have?The podcast currently has 120 episodes available.