Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
April 06, 2019TaaldingeDie storie van Afrikaans kom al die pad uit Europa - en hier in Afrika het hy taal kom word. Ina Strydom praat met prof. Wannie Carstens, een van die skrywers van die boek, Die Storie van Afrikaans, oor die boek en die geskiedenis....more19minPlay
March 23, 2019TaaldingeIna Strydom praat met Benito Trollip van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Digitale Taalhulpbronne, SADiLaR, oor die Sentrum se werksaamhede....more17minPlay
March 16, 2019TaaldingeWord vraestelle gemerk of nagesien? Is doolhof en labirint twee verskillende dinge? Wat beteken voorstebos?...more19minPlay
March 09, 2019TaaldingeHoe weet 'n mens of nuutskeppings - nuwe woorde - geslaagd gaan wees? Die taalkundige, Gerhard van Huyssteen, vertel aan Ina Strydom watter faktore speel 'n rol in die geslaagdheid van nuutskeppings....more22minPlay
February 23, 2019TaaldingeHoekom kan 'n mens nie maar net spel soos jy wil nie? Ina Strydom praat met die Taalkommissielid en taalpraktisyn van Viva, Sophia Kapp, oor spel en spelling....more20minPlay
February 14, 2019TaaldingeDie span praat oor paaiboelie, dit gaan jou blikkies, Spoetnik en sprokkeltjies....more22minPlay
February 09, 2019TaaldingeProf. Jac Conradie van die Universiteit van Johannesburg vertel verder oor Afrikaans se stamboom. Ina Strydom praat ook met Karien Brits van die ATKV oor meertaligheid en inheemse tale....more21minPlay
February 02, 2019TaaldingeBybeltekse en -temas word al hoe meer in Afrikaanse dialekte uitgedruk en in ander tale vertaal....more21minPlay
January 26, 2019TaaldingeIna Strydom praat met prof. Jac Conradie van die Universteit van Johannesburg oor taalverwantskap en die stamboom van Afrikaans....more18minPlay
January 20, 2019TaaldingeDie Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans sê hulle fokus is doelbewus om te bemagtig deur Afrikaans eerder as om eise te stel, te veg vir Afrikaans en 'n drukgroep te wees....more18minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.