Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
January 12, 2019TaaldingeDie belangstelling in Afrikaans as vak neem toe by verskeie universiteite in Europa. Prof. Wannie Carstens van die NWU het pas drie maande lank klas gegee by die Universiteit van Gent in België. Hy vertel vir Ina Strydom van die ervaring....more22minPlay
January 05, 2019TaaldingeIn Taalnavrae word daar gepraat oor "in so 'n mate"; "sielvreter"; en "halsstarrig"....more20minPlay
December 29, 2018Taaldinge'n Krieseltjie en 'n knypie; 'n katspoegie of 'n ettertjie – Jana Luther van Viva vertel vir Ina Strydom van die unieke manier waarop eenhede en mate in Afrikaans uitgedruk word in die volksmond....more17minPlay
December 22, 2018TaaldingeIs dit oppad of op pad en skooltoe of skool toe? En wat is 'n eselsbrug?...more22minPlay
December 15, 2018TaaldingeProf. Gerhard van Huyssteen praat met Ina Strydom oor taalpotgooie, of soos hy dit stel podsendings. Van die internasionale weergawes waarna hy verwys, is Talk the Talk, That's what they say, Lingthusiasm, All things linguistic.com en History of English podcasts....more19minPlay
December 08, 2018TaaldingeAfrikaans.com se #Onmisbaar Afrikaans-veldtog eindig vir die jaar. Wat wys die syfers oor die impak van die veldtog....more17minPlay
December 01, 2018TaaldingeDaar is vele maniere waarop 'n mens "nee" sê in Afrikaans, en nee is nie altyd nee nie! Prof. Ernst Kotze praat met Ina Strydom oor negatiewe polariteit in Afrikaans....more21minPlay
November 24, 2018TaaldingeMagdaleen Krüger kyk na variëteite in Suid-Afrikaanse Engels en vergelykings met internasionale Engels....more22minPlay
November 17, 2018TaaldingeIna Strydom praat met die taalhistorikus, prof. Jac Conradie van die Universiteit van Johannesburg, oor die oorsprong en gebruike van modale partikels in Afrikaans: “mos” en sy maters!...more23minPlay
November 10, 2018TaaldingeHoekom word reën en seën met deeltekens geskryf, en been en steen nie? Wat is 'n noorkapperwalvis? Is dit korrek om te praat van die afvoer van mense?...more22minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.