Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
August 25, 2018TaaldingeIna Strydom bring hulde aan die taalkundige, prof. Christo van Rensburg, wat verlede week oorlede is....more23minPlay
August 18, 2018TaaldingeVan die luisteraarsvrae wat bespreek word, is die herkoms van die woorde tonteldoos, argitek, gemelik en ghoef....more20minPlay
August 11, 2018TaaldingeIna Strydom praat met Magaleen Krüger en Fred Pheiffer, een van die redakteurs van Die Tale wat ons praat - taaldinge uit die gewilde radioprogram, oor die boek wat pas verskyn het....more23minPlay
August 04, 2018TaaldingeKlemplasings binne woorde en binne sinne – is daar 'n verskuiwing aan die gang in Afrikaans?...more21minPlay
July 28, 2018TaaldingeDie gesprek oor die vertaling van eiename word voortgesit, met die fokus op onder meer persoonsname (byvoorbeeld die Pous van die Rooms-Katolieke Kerk), geografiese name, en die name van organisasies....more20minPlay
July 21, 2018TaaldingeIn Taalnavrae word daar gepraat oor 'n ysterwarewinkel, hoekom spel ons onthou, maar spreek dit uit as 'ondhouis', en waar kom die woord 'bom' vandaan....more18minPlay
July 14, 2018TaaldingeBehoort 'n mens eiename te vertaal? Die taalpraktisyn Tom McLachlan praat oor die tradisie en faktore wat ter sprake kom by vertalings....more19minPlay
July 07, 2018TaaldingeIn Taalnavrae word daar gepraat oor die herkoms van die naam Simonsberg. Is 'n stadslegende en wolhaarstorie een en dieselfde ding? Waar kom die woord bietjie vandaan....more20minPlay
June 30, 2018TaaldingeWat is taalnorme en hoekom is dit nodig? Prof. Wannie Carstens vertel hoe die norme met verloop van tyd verander....more22minPlay
June 23, 2018TaaldingeMagdaleen Krüger kyk na die verband tussen 'n spraakgebrek soos hakkel, en die goeie en vlot gebruik van 'n taal. Is 'n driedubbele moord ses moorde of drie moorde? En kan 'n bord kos beeldskoon wees?...more20minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.