Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
June 16, 2018TaaldingeDie Virtuele Instituut vir Afrikaans, oftewel Viva, speel 'n toenemend groter rol as bron vir en oor Afrikaans. Jana Luther praat met Ina Strydom oor van die projekte, insluitend aanlynwoordeboeke, waarmee Viva hom besig hou....more19minPlay
June 10, 2018TaaldingeMagdaleen Krüger kyk na die variante en dialekte van Afrikaans....more19minPlay
June 02, 2018TaaldingeProff. Marne Minnaar en Eleanor Cornelius vertel meer van die nuwe boek, TOLKTERMINOLOGIE IN VYF TALE, wie dit kan gebruik en hoe dit gebruik kan word....more16minPlay
May 26, 2018TaaldingeDie taalkenners bespreek hoeka, die kluts kwyt, asvaal met 'n naat en koloratuur....more18minPlay
May 19, 2018TaaldingeVerskeie universiteite in Europa bied Afrikaans as vak aan. Prof. Wannie Carstens vertel van sy doseerperiode by die Universiteit van Leiden, en 'n blitsbesoek aan Boedapest....more22minPlay
May 12, 2018TaaldingeDie taalkenners beantwoord 'n klompie taalnavrae van luisteraars. Hulle praat oor onder meer 'n stil veiling, 'n klossiegat en 'n boom operator....more19minPlay
May 05, 2018TaaldingeWaar lê Afrikaans se wortels? Prof. Christo van Rensburg vertel van die invloed van Khoi-tale in die ontwikkeling van Afrikaans....more20minPlay
April 28, 2018TaaldingeWat is die verband tussen taal en denke? En tussen taal en 'n geestesongesteldheid soos depressie?...more19minPlay
April 21, 2018TaaldingeWat is ortografie, en hoekom het tale unieke skryfstelsels? Ina Strydom praat met taalkundige prof. Ernst Kotze oor Afrikaans, en ander tale, se ortografie....more17minPlay
April 14, 2018TaaldingeMagdaleen Krüger kyk na die aard, plasing en skryfwyse van toename in Afrikaans....more19minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.