Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
January 27, 2018Die tale wat ons praatIna Strydom en prof. Wannie Carstens van die NWU sit die gesprek oor taalfunksies, en waar Afrikaans hom bevind, voort....more12minPlay
January 20, 2018Die tale wat ons praatWat laat tale groei of kwyn? Ina Strydom praat met prof. Wannie Carstens van die NWU oor die rol van taalfunksies en die stand van Afrikaans....more20minPlay
January 13, 2018Die tale wat ons praatNina Brink van die NWU se Skool vir Tale vertel vir Ina Strydom van haar navorsing oor kindertaal en die taalaanleerproses van kinders jonger as twee jaar....more19minPlay
January 06, 2018Die tale wat ons praatLuisteraarsvrae oor togaswaaier, spanspek en knopkoppie word hanteer....more19minPlay
December 16, 2017Die tale wat ons praatIna Strydom praat met die taalkundige, prof. Ernst Kotze oor hoftaal as menseregtekwessie....more19minPlay
December 09, 2017Die tale wat ons praatWat is die betekenis van gigantisme? Wat is die herkoms van die woorde roman (boek) en spaghetti?...more18minPlay
December 02, 2017Die tale wat ons praatTwee ambassadeurs van Afrikaans.com, die grafiese kunstenaar Francois Meyer en die akteur Johny Klein, vertel van hulle rol en hoe hulle betrokke geraak het by die veldtog....more21minPlay
November 18, 2017Die tale wat ons praatLuister na 'n geredigeerde weergawe van die eerste deel van die simposium, Afrikaans oor die nuwe eter, wat Viva en RSG aangebied het....more24minPlay
November 11, 2017Die tale wat ons praatMagdleen en Krüger en Kobus Burger praat oor die gebruik van Engels in Afrikaanse literatuur....more18minPlay
November 04, 2017Die tale wat ons praatDie bekende leksikograaf, prof. Rufus Gouws, praat met Ina Strydom oor woordeboekdidaktiek en woordeboekkultuur....more22minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.