Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.
May 13, 201714 MayWat is polisemie, en watter rol speel dit in ons woordeskat en taalkunde. En Gaireyah Fredericks vertel van 'n paar tipiese Afrikaanse woorde en uitdrukkings in die Kaapse gemeenskap....more21minPlay
May 06, 20177 MayProf. Ben-Erik van Wyk van die Universiteit van Johannesburg vertel van 'n projek om inheemse plantname en -gebruike op te teken....more20minPlay
April 29, 201730 AprTaalnavrae word hanteer, soos wat is goeie Afrikaans vir 'by word of mouth.'...more18minPlay
April 22, 201723 AprDie Khoisan-navorser, dr. Willa Boezak, vertel meer oor die invloed van Khoisan-tale op Afrikaans; en die gebruik van afgelas word 'n bietjie duideliker gemaak!...more18minPlay
April 15, 201716 AprKom vind meer uit oor die gebruik van die konstruksies pa-hulle en pagoed in Afrikaans, en die taalpraktisyn Tom Mclachlan verduidelik die gebruik van omskep teenoor omgeskep, en soortgelyke woorde....more20minPlay
April 08, 20179 AprDie taalkundige, prof. Ernst Kotze, vertel verder oor die uitdagings verbonde aan die vertaling van die Bybel. En Mary-Ann Alho, wat haarself as 'n evangelis vir Afrikaans bestempel, vertel hoe sy te werk gaan om Afrikaans aan kinders van buitelandse diplomate te leer....more20minPlay
April 01, 20172 AprDie oorsprong van om hare op jou tande te hê en so waar as vet word bespreek in taalnavrae...more19minPlay
March 25, 201726 MarIna Strydom praat met 'n lid van die eindredaksiekomitee van Die Bybel – 'n Direkte vertaling, prof. Ernst Kotze, oor taalkundige en vertaalkundige aspekte van die Bybelvertaling....more20minPlay
March 19, 201719 MarDaar is so baie instansies en belangegroepe wat Afrikaans wil bevorder en beskerm, maar intussen gaan die taalkennis en taalgebruik van Afrikaanssprekers al hoe meer agteruit....more23minPlay
March 11, 201712 MarDie redakteurs van Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde, prof. Wannie Carstens en dr. Nerina Bosman, vertel meer oor die ontstaan en doel van die boek, en belig enkele van die hoofstukke....more20minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.