Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.
March 05, 20175 MarRegstreekse uitsending vanaf die Woordfees op Stellenbosch - Wat maak ons met Afrikaans oor die radio en in koerante?...more51minPlay
February 25, 201726 FebProf. Ilse Feinauer van die Universiteit Stellenbosch fokus op die lasste twee boeke in die kort reeks oor die werk van wyle dr. Anton Prinsloo. Die boeke wat aan die bod kom is Die aap in jou koffie en Die dief aan die kers....more20minPlay
February 18, 201719 FebWord 'n woord OP Afrikaans of IN Afrikaans vertaal? Praat ons van rolstoel of rystoel?...more19minPlay
February 11, 201712 FebVoorbeelde van kontreitaal kom onder die loep, en daar is meer inligting oor die aanlyn WAT....more19minPlay
February 04, 20175 FebDaar is taalnavrae oor skoonfamilie, social engineering en 'sy oog hang van trots.'...more21minPlay
January 28, 201729 JanWaar kom die uitdrukking “alle grappies op 'n stokkie” vandaan? Of “die knoop deurhaak”? En wat beteken dit? Prof. Ilse Feinauer van die Universiteit van Stellenbosch vertel vir Ina Strydom meer van die en ander spreekwoorde en uitdrukkings....more20minPlay
January 22, 201722 JanTwee Sondae gelede het ons die eerste deel uitgesaai van Magdaleen Krüger se besoek aan die Taalmuseum in die Paarl. Toe het sy en die kurator deur die vertrekke op die grondvloer van die huis gestap en gesels oor als wat te sien is. Vandag beweeg hulle na die boonste verdieping....more23minPlay
January 14, 201715 JanEen van 'n taal se grootste skatte is sy uitdrukkings en gesegdes. Ina Strydom praat met prof. Ilse Feinauer van die Universiteit van Stellenbosch oor wyle dr. Anton Prinsloo se bydrae om die taalskat op te teken, en voorbeelde uit een van sy boeke, Feite, flaters en fiksie, word bespreek....more16minPlay
January 07, 20178 JanEen van die stigters van die GRA (Genootskap van Regte Afrikaners) was Gideon Malherbe. Hy was 'n gesiene boer, sakeman en wa-maker van die Paarl. Sy huis in die Paarl is vandag die Afrikaanse Taalmuseum. Magdaleen Krüger het onlangs vir die eerste keer in haar lewe die taalmuseum besoek, en sy neem jou saam deur die ou huis....more20minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.