Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 755 episodes available.
August 26, 2017Die tale wat ons praatMoedertaalonderrig gee aan kinders akademiese en sielkundige voordele -die bestuurshoof van die Afrikaanse Taalraad, Conrad Steenkamp en 'n direksielid van die ATR, Fatima Allie, praat met Ina Strydom oor die kwessie....more22minPlay
August 19, 201720 AugWat is die verskil tussen uitstekend en uitstaande, en waarom gee woordeboeke nog baked beans se Afrikaanse ekwivalent aan as gebakte bone en nie as sousbone nie....more19minPlay
August 12, 201713 AugDie vertaler Tom McLachlan vertel watter vereistes en struikelblokke daar is by die vertaling van wetgewing; en daar is 'n kort uittreksel uit die regstreekse bekendstelling van die 11de Afrikaanse Woordelys en Spelreëls....more21minPlay
August 05, 20176 AugMagdaleen Krüger kyk na die taalreëls wat van toepassing is by die vasstelling van plekname, en die digitering van die Afrikaanse taalkunde....more21minPlay
July 29, 201730 JulIna Strydom praat met dr. Patrick Wela oor die tweede uitgawe van die AZE-woordeboek: 'n aanleerderswoordeboek vir Afrikaans en Zoeloe, met Engelse vertalings....more16minPlay
July 15, 201716 JulHoe gaan 'n mens te werk as jy iets moet vertaal? Ons gee ook terugvoer oor die negende kongres van die Suider-Afrikaanse Vereniging van Neerlandistiek....more22minPlay
July 01, 20172 JulDie Vereniging van Regslui vir Afrikaans het vroeër vanjaar die landroshofreëls in Afrikaans vertaal. Ina Strydom gesels met hulle woordvoerder, prof. Koos Malan, daaroor....more21minPlay
June 24, 201725 JunMagdaleen Krüger kyk na die herkoms van jou onderrok hang uit, die woord tatoeëer en die gebruik van seppoekoe en hara-kiri....more20minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 755 episodes available.