Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
November 05, 20166 NovDie skeppende direkteur van die reklame-agentskap Blink Stefanus, Stefanus Nel, praat oor Afrikaans in die reklamebedryf....more18minPlay
October 29, 201630 OctWat beteken die 'heinde' in heinde en verre, en hoekom praat ons van katarakke as katarak se betekenis eintlik niks met oë te doen het nie....more20minPlay
October 23, 201623 OctIna Strydom praat met prof. Ilse Feinauer van die Universiteit van Stellenbosch oor maniere wat hulle bedink het om veral honneursstudente na die Departement Afrikaans te lok....more16minPlay
October 15, 201616 OctDaar word gepraat oor die dubbelpunt en kappie, waar die woord BAKKIE vandaan kom en waar die uitdrukking PANTOFFELREGERING sy oorsprong het....more20minPlay
October 08, 20169 Oct 2016Die voorsitter van die Taalkommissie, prof. Gerhard van Huyssteen, vertel meer oor die pylvakfase van die AWS se eeufeesuitgawe. En die ondervoorsitter van die Afrikaanse Taalraad, Hendrik Theys, vertel vir Ina Strydom van die Internasionale Vereniging vir Afrikaans wat pas gestig is....more21minPlay

October 01, 20162 Oct 2016Karien Brits van die ATKV vertel meer oor 'n Moedertaalfees. Daar word ook gefokus op 'n omkeerstrategie vir die verbetering van onderwysgeleenthede vir gehoorgestremdes, en pogings om gebaretaal as amptelike taal verklaar te kry....more22minPlay
September 24, 201625 Sep 2016Prof. Hein Willemse vertel aan Ina Strydom hoe NP van Wyk Louw deur Adam Small se oë lyk....more18minPlay
September 17, 201618 Sep 2016Waar kom die benaming petrolkop en die uitdrukking gekonfyt wees in iets vandaan?...more20minPlay
September 10, 201611 Sep 2016Ina Strydom praat met die taalpraktisyn Tom McLachlan oor 'n paar taalgoggas wat gereeld gesien en gehoor word....more19minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.