Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
June 25, 201626 Jun 2016Waar staan die werkwoord in 'n sin? En vind meer uit oor die herkoms van die woorde hanswors, nar en paljas....more23minPlay
June 19, 201619 Jun 2016Magdaleen Krüger, RSG se bestuurder, praat oor die gebruik van Afrikaans op RSG....more21minPlay
June 11, 201612 Jun 2016Gerhard van Huyssteen vertel vir Ina Strydom van die inskrywings wat reeds by Varsgebek ontvang is en hoe die naam van die inisiatief tot stand gekom het. Die woorde van die week is kiekie, hertzoggie en konkoksie....more18minPlay
June 04, 20165 Jun 2016Ina Strydom praat met prof. Marne Pienaaar oor migrante-kinders wat Afrikaans leer. En kom vind uit wat die verband is tussen blikskottel, weerlig en die huwelik....more22minPlay
May 28, 201629 May 2016Taalnavrae word hanteer, onder meer oor waar die woord kattebak vandaan kom, die Afrikaans vir road trip en wat beteken om 'n uit te tap en uile na Athene te bring....more21minPlay
May 21, 201622 May 2016Is 'n aanspreekvorm soos "u" nog relevant en word dit nog gebruik? En oom en tannie? Ina Strydom het prof. Annel Otto en dr. Nerina Bosman hieroor uitgevra. Die woorde van die week is hamburger en pavlowa....more20minPlay
May 07, 20168 May 2016Ina Strydom kyk na gebaretaal en die leemtes wat op die gebied in die land bestaan. Die woord van die week is kaiings....more23minPlay
April 30, 20161 May 2016Magdaleen Krüger praat oor die bygewerkte stylgids, die stunningness van Afrikaans en 'n toep waarmee jy 'n taal kan aanleer. Die woorde van die week is skilpadjie en pofaddertjie....more24minPlay
April 23, 201624 Apr 2016Die bekende woordeboekmaker prof. Rufus Gouws praat oor 'n woordeboekkultuur; en die woorde van die week is betroubaar en vertroubaar....more23minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.