Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
April 17, 201617 Apr 2016Hoe hou pruikmakermooi en skoonma met mekaar verband? Dr. Willem Botha van die WAT bring die kloutjie by die oor. En die voorsitter van die Taalkommissie, prof. Gerhard van Huyssteen, vertel hoe trappe van vergelyking 'n staanplek kry in die nuwe AWS....more16minPlay
April 09, 201610 Apr 2016Dr. Michael le Cordeur en prof. Wannie Carstens is die redakteurs van 'n boek oor die bydrae van bruin Afrikaanssprekendes tot die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans. Hulle vertel meer oor die boek en sy oogmerke. En die oorsprong van woorde soos fliek en briek word in die Woord van die Week bespreek....more22minPlay
April 03, 20163 Apr 2016Wat is die verskil is tussen moraal en moreel? En wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir bedside manners?...more19minPlay
April 03, 20163 Apr 2016Wat is die verskil is tussen moraal en moreel? En wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir bedside manners?...more19minPlay
April 02, 20163 Apr 2016Hoekom spreek ons 'n as "u" of "h" uit? Waar kom die woord "gogga" vandaan?...more19minPlay
March 19, 201620 Mar 2016Taalnavrae word hanteer, onder meer oor gambiet, skrikkeljaar, eens en weer eens....more19minPlay
March 12, 201613 Mar 2016Ina Strydom praat met die projekbestuurder van die Afrikaanse Taalraad, Ria Olivier, oor die belangrikheid van meertaligheid in die land....more17minPlay
March 06, 20166 Mar 2016'n Regstreekse uitsending vanaf die Woordfees in Stellenbosch. Magdaleen Kruger praat met kenners oor die herstandardisering van Afrikaans....more33minPlay
February 27, 201628 Feb 2016Dr. Donovan Lawrence van die Universiteit van Johannesburg se departement van Afrikaans vertel vir Ina Strydom van mobiele lees, en hoe die verskynsel leerders kan aanmoedig om meer te lees....more23minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.