Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
September 03, 20164 Sep 2016Magdaleen Krüger kyk na die bemarking van Afrikaans as 'n handelsmerk....more18minPlay
August 27, 201628 Aug 2016Die woorde van die week is jok en kwaadgeld, en Gerhard van Huyssteen van Viva vertel van 'n werksessie oor Afrikaans-grammatika wat gehou is....more22minPlay
August 20, 201621 Aug 2016Babataal en Motherese word bespreek. Watter invloed het hierdie twee 'tale' op 'n kind se taalontwikkeling?...more22minPlay
August 13, 201614 Aug 2016Prof. Ernst Kotze praat oor taal en geregtigheid in die hof; die Julie-wenners van Varsgebek word bekendgemaak en die oorsprong van domkrag word bespreek....more22minPlay
August 06, 20167 Aug 2016Wanneer verwys jy na persone en wanneer na mense? En waar kom die woord hovaardig vandaan?...more19minPlay
July 30, 201631 Jul 2016Dr. Donovan Lawrence van die Department Afrikaans aan die Universiteit van Johannesburg praat oor die rol van die Afrikaans-onderwyser in die uitbou van 'n inklusiewe taalerfenis. Die woord van die week is harlaboerla....more23minPlay
July 23, 201624 Jul 2016Taalnavrae word hanteer, onder meer oor stent, kiosk en die Vatikaan....more19minPlay
July 16, 201617 Jul 2016'n Russiese uitruilsudent vertel van haar jaar op die NWU se Potchefstroomkampus. 'n Beskermvrou van Afrikaans.com, prof. Debra Meyer, praat oor die rol van Afrikaans in haar lewe. En in Woord van die Week word die verband tussen argitek en aartsbiskop verduidelik....more20minPlay
July 09, 201610 Jul 2016Jou kuite styf trek en iemand kook nie sag nie wen Varsgebek. Sandton kan op Engels of Afrikaans uitgespreek word, en die woorde van die week gaan oor paddas....more22minPlay
July 02, 20163 Jul 2016Prof. Frank Hendricks van die Departement Afrikaans en Nederlands aan die UWK praat oor die erkenning van taalvariëteite in Afrikaans. Die woord van die week is pollevink....more16minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.