Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
February 21, 201621 Feb 2016Wat is die verskil is tussen moraal en moreel? En wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir bedside manners?...more19minPlay
February 13, 201614 Feb 2016Prof. Bertus van Rooy van die NWU se Vaaldriehoekkampus praat met Ina Strydom oor hoe en hoekom nuwe woorde gevorm word. Woorde soos gegoogle; sms en banting word as voorbeelde bespreek....more22minPlay
February 06, 20167 Feb 2016Magdaleen Krüger gesels oor gholfterme in Afrikaans. Die woorde van die week is ondeund en oogpister....more17minPlay
January 30, 201631 Jan 2016Die voorsitter van die Taalkommissie, prof. Gerhard van Huyssteen vertel meer oor woorde wat tydens die pasafgelope sitting in die Woordelys en Spelreëls opgeneem is. Dit sluit woorde soos poenankies en falafel in. En die woorde van die week is onbesuis en onbeholpe....more22minPlay
January 23, 201624 JanOns gesels oor Afrikaans se prestasie in die ruimte, oor 'n skarawindjie en ons hoor of 'n mens hol, hardloop of nael…of dalk iets heel anders?...more19minPlay
January 16, 201617 JanTaalkundige prof. Ernst Kotze praat oor die hutsmerk en die emotikon wat verlede jaar as woorde van die jaar aangewys is. En die woorde van die week is balhorig en baldadig....more23minPlay
December 26, 201527 Dec 2015Verskeie bekendes vertel wat hulle bestempel as Afrikaans se mooiste woorde....more23minPlay
December 19, 201520 Dec 2015Die posisie van die klem in 'n pleknaam bepaal dikwels die betekenis van die naam, soos in Modimolle. En in Woord van die Week sê ons of dit 'n goeie of slegte ding is as iemand vir jou sê jy is 'n hedonis....more17minPlay
December 13, 201513 Dec 2015Wat is die vereistes en reëls vir suksesvolle storietaal of dialoog? Die skrywer en resensent Leon van Nierop vertel hoe dialoog in verskillende mediums ontwikkel en verander het....more22minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.