Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 697 episodes available.
February 28, 20151 Mar 2015Ina Strydom praat met prof. Wannie Carstens oor wat waarskynlik die omvattendste boek nog oor die geskiedenis van Afrikaans is. Die Storie van Afrikaans: uit Europa en van Afrika – Biografie van 'n taal dek aspekte soos die ontwikkeling van die taalkunde as 'n wetenskap, die verskeie taalfamilies en gebeure wat tot die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans gelei het, en gee ook 'n toekomsblik op die pad vorentoe vir Afrikaans....more23minPlay
February 22, 201522 Feb 2015Waar kom die woord EENDEWEER, en die uitdrukking JAKKALS TROU MET WOLF SE VROU vandaan? Die taalghoeroes gesels ook oor 'n vraag oor die gebruik van die word GAT wat 'n luisteraar 'n bietjie pla....more21minPlay
February 15, 201515 Feb 2015Ina Strydom praat met prof. Ernst Kotze oor sy betrokkenheid by die samestelling van 'n Japannees-Afrikaanse woordeboek....more22minPlay
February 07, 20158 Feb 2015Die Franse regering het verlede maand Frankryk se Orde van die Kunste en Lettere aan prof. Naomi Morgan oorhandig. Morgan is 'n professor in Frans aan die Universiteit van die Vrystaat en vertaler van verskeie werke uit Frans in Afrikaans. Sy is in Suid-Afrika veral bekend vir haar vertaling uit die Frans in Afrikaans van Oskar en die Pienk Tannie en onlangs ook die roman Monsieur Ibrahim en die blomme van die Koran. Sy gesels oor die vertaalproses....more18minPlay
January 31, 20151 FebIna Strydom praat met dr. Donovan Lawrence van die department Afrikaans aan die Universiteit van Johannesburg oor die gebruik van tegnologie, veral selfone, by die onderrig van Afrikaans as addisionele taal....more22minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 697 episodes available.