Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
October 28, 2017Die tale wat ons praatHoekom spel ons nie soos ons praat nie? Ons sê kinnerkies, maar skryf kindertjies. Ons sê pêre, maar skryf perde....more20minPlay
October 21, 2017Die tale wat ons praatProf. Nerina Bosman van die Department Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria vertel meer oor hulle navorsing oor aanspreekvorme in Afrikaans, en verduidelik ook hoe luisteraars deel kan wees van die navorsing....more17minPlay
October 14, 2017Die tale wat ons praatDaar word gepraat oor wit olifante, renosters en spierakbeentjies....more18minPlay
October 07, 2017Die tale wat ons praatRSG 80 Jaar: In die gees van Afrikaanse radio se 80ste bestaansviering het Ina Strydom 'n program oor die taal van vakmanne in die argief opgespoor wat in 1968 uitgesaai is. Die aanbieder van die destydse program was De Waal Venter....more20minPlay
September 30, 2017Die tale wat ons praatRSG 80 Jaar: DIE DU PLOOYS VAN SOETMELKSVLEI was een van die gewildste vervolgverhale wat die destydse Afrikaanse Diens van die SAUK in die middel jare vyftig uitgesaai het. Magdaleen Krüger het meer oor hierdie sepie gaan uitvind....more21minPlay
September 23, 2017Die tale wat ons praatDie projekbestuurder van Afrikaans.com, Milanie Vosloo, vertel meer oor die nuwe veldtog en nooi luisteraars uit om op sosiale media deel te neem met die hutsmerk #onmisbaar....more18minPlay
September 16, 2017Die tale wat ons praatWaar kom die woord vlooimark vandaan? Wat beteken kwasjiorkor?...more18minPlay
September 09, 2017Die tale wat ons praatWaar lê Afrikaans se wortels werklik? En is die taal 100 jaar oud, of kan sy oorsprong duisende jare terug gevind word? Prof. Wannie Carstens van die NWU praat met Ina Strydom oor die Storie van Afrikaans....more22minPlay
September 02, 2017Die tale wat ons praatMagdaleen Krüger blaai deur die Pleknaamwoordeboek om die oorsprong van 'n plekname te kry....more14minPlay
August 26, 2017Die tale wat ons praatMoedertaalonderrig gee aan kinders akademiese en sielkundige voordele -die bestuurshoof van die Afrikaanse Taalraad, Conrad Steenkamp en 'n direksielid van die ATR, Fatima Allie, praat met Ina Strydom oor die kwessie....more22minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.