Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.
April 07, 2018TaaldingeHoe veg jy vir Afrikaans? Die voorsitter van die Trust vir Afrikaanse Onderwys, dr. Theuns Eloff praat oor maniere om die stryd te voer....more18minPlay
March 31, 2018TaaldingeDie voorsitter van Prolingua, dr. Marietjie du Plessis vertel meer oor die organisasie en prof. Marne Pienaar van die department Tale, Kultuurstudies en Toegepaste Linguistiek aan die Universiteit van Johannesburg verduidelik wat homonimie is....more22minPlay
March 24, 2018Die tale wat ons praatIs appelasyn werklik 'n wondergeneesmiddel? Kan diere reën voorspel? Waar kom die klippe en diamante aan die Kaapse Weskus vandaan? En het die Oranjerivier vroeër verder suid in die see geloop?...more22minPlay
March 17, 2018Die tale wat ons praatMartelize Brink en die taalfoendies gesels oor onder meer die betekenis van koloratuur, die gedurige verwarring met is en was, wat 'n stilveiling is, en wat die oorsprong van die woord hoeka is....more20minPlay
March 10, 2018Die tale wat ons praatDie Afrikaans-Engels taalbrousel wat dikwels gehoor word, is dalk een van die grootste bedreigings vir Afrikaans. Ina Strydom praat met Tom McLachlan oor idiomatiese Afrikaans, en hoe die integriteit van gesproke Afrikaans herstel kan word....more19minPlay
March 04, 2018Die tale wat ons praatDie tekort aan gekwalifiseerde en bekwame Onderwysers wat in Afrikaans kan skoolhou – is dit #fake news of is dit # werklikheid. Wat is dan die oorsake as dit tog so is en wat moet gedoen word om dit reg te stel. Deelnemers is Miranda Jonas, skool-kurrikulumkenner, Johan Anker, onderwysersopleiding en Mvula Yoyo, vanuit 'n gemeenskapsperspek....more45minPlay
February 24, 2018Die tale wat ons praatIn taalnavrae word gepraat oor die betekenis en herkoms van woorde soos skrapnel, mombakkies en skerpskutter....more21minPlay
February 17, 2018Die tale wat ons praatHoe kan die integriteit van Afrikaans as gesproke taal herstel word? Ina Strydom praat met Tom McLachlan oor taalverandering, mengtaal en idiomatiese Afrikaans....more20minPlay
February 11, 2018Die tale wat ons praatDie staatsubsidie vir die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, die WAT, is die afgelope 10 jaar drasties ingekort. Waar dit voorheen twee tot drie jaar geneem het om een deel (1 letter) te voltooi, neem dit deesdae vier-en-'n-half jaar per letter. Teen hierdie tempo sal dit na beraming 20 jaar neem om die WAT tot die letter Z te voltooi. 'n Tienjaarplan is nou opgestel vir die voltooing van die WAT tot die letter W, en as alles volgens plan verloop, behoort die WAT in 10 jaar voltooi te wees. Magdaleen Krüger het hieroot met dr. Willem Botha van die WAT gepraat....more20minPlay
February 03, 2018Die tale wat ons praatDie bestuurshoof van die Afrikaanse Taalraad, Conrad Steenkamp, praat met Ina Strydom oor die implikasies van die Hoërskool Overvaal-gebeure, en die noodsaaklikheid van 'n oortuigingstaak vir Afrikaans....more20minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 734 episodes available.