Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.
May 18, 2019TaaldingeIn taal is daar dikwels 'n verwantskap tussen klank en betekenis. Dit staan bekend as klankekspressie. Dit is byvoorbeeld die kerkklok wat “dong” of die “tjier-tjier” wat 'n kriek sou maak. Ina Strydom praat met Jana Luther van Viva oor die soorte klankekspressie wat voorkom....more22minPlay
May 11, 2019TaaldingeIn taalnavrae word onder meer gepraat oor kwit, 'n geheim verklap en huise wat oorstroom....more18minPlay
May 04, 2019TaaldingeIna Strydom praat met die aangewese bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, prof. Anne-Marie Beukes, oor Afrikaans as akademiese taal, en die Akademie as tuiste vir en van die Afrikaanse taalgemeenskap....more22minPlay
April 27, 2019TaaldingeIs dit die brein of taalslordigheid wat maak dat Afrikaanssprekers sê ek werk in 'n Engelse omgewing, so ek kan nie nou op die Afrikaanse woord kom nie?...more18minPlay
April 20, 2019TaaldingeIn die Ewewêrelde van Afrikaans is daar baie stemme. Dr.Quentin Williams van die UWK verduidelik aan Ina Strydom wat die verskil tussen Kaaps en Afrikaaps is, en waarom die varïeteit van Afrikaans belangrik is in die groter gesprek oor en in Afrikaans....more13minPlay
April 13, 2019TaaldingeDie gebruik van is en was word verduidelik, en ook die uitspraak van afkortings of akronieme soos FBI en Eskom....more22minPlay
April 06, 2019TaaldingeDie storie van Afrikaans kom al die pad uit Europa - en hier in Afrika het hy taal kom word. Ina Strydom praat met prof. Wannie Carstens, een van die skrywers van die boek, Die Storie van Afrikaans, oor die boek en die geskiedenis....more19minPlay
March 23, 2019TaaldingeIna Strydom praat met Benito Trollip van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Digitale Taalhulpbronne, SADiLaR, oor die Sentrum se werksaamhede....more17minPlay
March 16, 2019TaaldingeWord vraestelle gemerk of nagesien? Is doolhof en labirint twee verskillende dinge? Wat beteken voorstebos?...more19minPlay
March 09, 2019TaaldingeHoe weet 'n mens of nuutskeppings - nuwe woorde - geslaagd gaan wees? Die taalkundige, Gerhard van Huyssteen, vertel aan Ina Strydom watter faktore speel 'n rol in die geslaagdheid van nuutskeppings....more22minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.