Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.
August 04, 2019TaaldingeAfrikaans is 'n herwinningsprojek. Magdaleen Kruger vind wat uit wat hiermee bedoel word....more20minPlay
July 27, 2019TaaldingeTe midde van vele redes om moedeloos te wees, soos die ekonomie, die politiek, teleurstellende sportuitslae en druk op Afrikaans, gee prof. Wannie Carstens van die NWU voorstelle en redes om Afrikaans se toekomsvooruitsigte te verbeter....more22minPlay
July 13, 2019TaaldingeProf. Gerhard van Huyssteen vertel van sy projek oor vloek - onder meer die taboes, taalkundige kodewisseling en selfsensuur....more21minPlay
July 06, 2019TaaldingeDie letter S van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is bekendgestel. Wat behels dit?...more21minPlay
June 29, 2019TaaldingeWeer en weerverskynsels word op 'n unieke manier in Afrikaans uitgedruk. Jana Luther van Viva vertel vir Ina Strydom onder meer van al die soorte reën wat beskryf word in uitdrukkings en gesegdes....more20minPlay
June 22, 2019TaaldingeMagdaleen Kruger se gaste, drr. Willem Botha en Frikkie Lombard van die WAT beantwoord taalnavrae....more20minPlay
June 15, 2019TaaldingeDie taalkundige, prof. Wannie Carstens vertel vir Ina Strydom van sy onlangse lesingtoer in Europa wat letterlik van Basel tot Belgrado en van Zurich tot Zagreb gestrek het....more22minPlay
June 08, 2019TaaldingeIs en was is oënskynlik eenvoudige tydsaanduidings - maar as verledetydsaanduidings veroorsaak dit nogal verwarring. Die taalkundige, prof. Ernst Kotze en die taalpraktisyn Tom McLachlan praat met Ina Strydom hieroor....more20minPlay
June 01, 2019TaaldingeProf. Hans du Plessis praat met Ina Strydom oor taalverskeidenheid en die dekolonisering van Afrikaans, na aanleiding van die Christo van Rensburg-gedenklesing wat hy by die NWU se Skool vir Tale gelwer het....more19minPlay
May 25, 2019TaaldingeIn Taalnavrae word die herkoms van woorde soos fliek en flaaitaal bespreek, asook die gebruik van die woorde boot, skip en skuit....more20minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.