Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.
October 12, 2019TaaldingeVan die taalnavrae wat hanteer word, is waar kom die alla in allawêreld vandaan, wat is 'n jongleur, wat is jingo en wat is die herkoms van slampamper....more20minPlay
October 05, 2019TaaldingeAfrikaans het 'n ryk bynaamtradisie. Jana Luther vertel meer van Jan en Piet en Kaatjie – en al die ander!...more19minPlay
September 28, 2019TaaldingeDaar word gepraat oor Afrikaans in die galaksie en die ruimte....more18minPlay
September 21, 2019TaaldingeIn die gees van Erfenisdag val die fokus op een van die belangrike wortels van Afrikaans, naamlik Arabies. Prof. Ernst Kotze vertel meer oor Moesliemafrikaans en die invloed van Arabies op Afrikaans....more23minPlay
September 14, 2019TaaldingeLuisteraarsnavrae word hanteer, onder meer die betekenis van kwik in kwiksilwer, die gebruik van die woord narratief en die betekenis van bombas....more19minPlay
September 07, 2019TaaldingeAfrikaans dra swaar aan sy verlede, en ly onder politieke druk. Prof. Wannie Carstens van die NWU vertel wat gedoen kan word om Afrikaans se toekoms te verbeter....more20minPlay
August 31, 2019TaaldingeWat noem ons die verskynsel wanneer dit is as dis of net soos as nes uitgespreek word. Kan dit ook so geskryf word? En is punte by afkortings nog nodig, soos byvoorbeeld m.a.w. of m.b.t.?...more17minPlay
August 24, 2019TaaldingeProf. Andries Coetzee van die Universiteit van Michigan praat verder oor Patagoniese Afrikaans. Prof. Jacques van der Elst gee ook meer inligting oor die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se beursprojek vir meestersgraad- en doktorsgraadstudente wat hulle verhandelings en proefskrifte in Afrikaans skryf....more23minPlay
August 17, 2019TaaldingeIn Taalnavrae word gevra of 18:00 as agtienhonderd-uur of agtien-uur uitgespreek word. En wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir die Engelse mall?...more22minPlay
August 10, 2019TaaldingeIn 1902, net ná die Boereoorlog, het 'n groep Afrikaners na Argentinië getrek en hulle in Patogonië gaan vestig. Sowat 120 jaar later, is daar nog enkelinge oor wat Afrikaans kan praat. Prof. Andries Coetzee van die Universiteit van Michigan in die VSA doen navorsing oor Patagoniese Afrikaans. Hy vertel meer van die navorsing....more20minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.