Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.
December 28, 2019Taaldinge 29 Desember 2019Spesiaal vir die vakansietyd: Afrikaans se mooiste woorde - 'n paar mense vertel of lees voor wat in die stadium vir hulle besonderse, of mooi, of betekenisvolle woorde in Afrikaans is....more19minPlay
December 21, 2019Taaldinge 22 Desember 2019Inligting word gegee oor 'n drietalige landbou-woordeboek in Afrikaans, Engels en Xhosa, en daar word gesels oor terminologie en terminografie....more20minPlay
December 14, 2019Taaldinge 15 Desember 2019Die land se voorste leksikograaf, prof. Rufus Gouws van die Universiteit Stellenbosch, praat oor twee nuwe woordeboeke, die Frekwensiewoordeboek en die Leksikografiewoordeboek, en die stand van Afrikaans in die internasionale leksikografiese omgewing....more20minPlay
December 07, 2019TaaldingeIn Taalnavrae word gepraat oor Jantjie Skuisdwars, ontbyt en oppas... of is dit nou pas op?...more19minPlay
November 30, 2019TaaldingeDie onlangse uitspraak van die Konstitusionele Hof oor die taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch was 'n groot terugslag vir Afrikaans en ander inheemse tale, maar prof. Wannie Carstens van die NWU sê Afrikaanssprekendes hoef nie moedeloos te raak nie. Hy vertel watter praktiese dinge gedoen kan word om Afrikaans te bevorder....more23minPlay
November 23, 2019TaaldingeIn Taaldinge word gepraat oor die herkoms van die uitdrukking, voor-op-die-wa; waar die woord, liddoring, vandaan kom, en die betekenis van somatologie....more22minPlay
November 16, 2019TaaldingeProf. Rufus Gouws van die Departement Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit Stellenbosch praat met Ina Strydom oor die stand van woordeboeke in die land. Hulle praat onder meer oor aanlyn- en gedrukte woordeboeke, en oor woordeboeke in ander inheemse tale....more20minPlay
November 09, 2019TaaldingeIn Taaldinge word daar gepraat oor newwies, kwaggakaiings en die herkoms van die woord imbesiel....more19minPlay
November 02, 2019TaaldingeWat is 'n anglisisme - en moet ons daarop bedag wees? Sophia Kapp van VivA verduidelik wat anglisismes is, en wat nie is nie....more23minPlay
October 19, 2019Taaldinge'n Mens maak elke dag sinne volgens 'n bepaalde patroon, sonder om eers daaroor te dink. Die studie van sinne en sinsbou is sintaksis. Emeritus-professor Willem Botha vertel van die proses en die elemente by die formulering van sinne....more20minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.