Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.
May 23, 2020Taaldinge 24 Mei 2020Die afgelope week is verskeie ATKV Veertjie-toekennings gemaak. Een daarvan gaan aan Frieda van den Heever en haar program, Voetsoldaat van die Vers, wat oor die digter Clinton V. du Plessis gaan. DIt is verlede jaar as deel van RSG Skatkis uitgesaai. Luister weer na hierdie bekroonde hoorbeeld....more28minPlay
May 17, 2020Taaldinge 17 Mei 2020Die projekbestuurder van Afrikaans.com, Milanie Vosloo, vertel vir Ina Strydom van die projekte waarmee hulle tans besig is. Dit sluit onder meer 'n leerhulp-afdeling, 'n Covid-woordeboek en 'n muurprojek in....more16minPlay
May 09, 2020Taaldinge 10 Mei 2020In Taalnavrae word gepraat oor daaglikse brood, Engelse sout, verewekansig en oor hoe COVID-19 uitgespreek moet word....more21minPlay
May 02, 2020Taaldinge 3 Mei 2020Die pes of 'n virus as tema, kom al vir eeue in geskrifte voor. Ina Strydom praat met dr. Neil van Heerden van Unisa oor die skrywer as profeet, en die mensdom se fasinasie met die pes....more24minPlay
April 18, 2020Taaldinge 19 April 2020Magdaleen Krüger kyk na woordwisseling en wisselvorme soos reën en reent, en oor prestasie in die skryf van regswetenskapsartikels in Afrikaans....more21minPlay
April 11, 2020Taaldinge 12 April 2020In die gees van die Pase praat Jana Luther met Ina Strydom oor Paasfees, die Pasga, paashase en paaseiers....more19minPlay
April 04, 2020Taaldinge 5 April 2020In Taalnavrae word gepraat oor galletjie, vloerbrood, hoe oud is oeroud en wat is die Afrikaans vir spinning, daardie samekoms van karre wat in die rondte tol....more22minPlay
March 29, 2020Taaldinge 29 Maart 2020Die voorsitter van die Taalkommissie, prof. Gerhard van Huyssteen, vertel waarmee die kommissielede hulle besig hou tydens die sitting, onder meer besprekings oor aanpassings en wysigings wat gemaak moet word en die proses om nuwe woorde by die Woordelys te voeg....more17minPlay
March 21, 2020Taaldinge 22 Maart 2020Watter taalmaatstaf word gebruik in die besluit watter boeke op RSG voorgelees word en watter dramatekste aanvaarbaar is ten opsigte van taalgebruik?...more20minPlay
March 14, 2020Taaldinge 15 Maart 2020Vroeë taalontwikkeling by kinders speel 'n groot rol in hulle latere prestasies, maar hoe word die ontwikkeling gemeet? Prof. Frenette Southwood, voorsitter van die departement Algemene Taalwetenskap by die US, vertel van 'n projek om die ontwikkeling te meet. Agt van die land se amptelike tale neem aan die projek deel....more24minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.