Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Daar word gekyk word na die dinge wat taal beïnvloed en oor ‘n tydperk van sowat 300 jaar beïnvloed het, die redes hoekom ‘n mens op ‘n bepaalde manier skryf, en uitdrukkings, idiome en verskynsels.... more
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.
August 01, 2020Taaldinge 2 Augustus 2020Dr. Willem Botha en dr. Frikkie Lombard van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is “Die Ware Jakob”. Hulle veruidelik die gebruik van drakonies, gade, lepel in die dak steek en Sela....more20minPlay
July 25, 2020Taaldinge 26 Julie 2020Ina Strydom praat met Jana Luther oor Afrikaans as visserstaal. Kom vind uit wat is, onder meer, 'n laatjie, angels en 'n joppelwind....more21minPlay
July 19, 2020Taaldinge 19 Julie 2020In taalnavrae word gepraat oor die Afrikaans vir Mall, oor letters wat dieselfde klink, maar woorde wat met die letters begin, word verskillend gespel, en sê 'n mens 18-uur of 18-honderd uur....more22minPlay
July 11, 2020Taaldinge 12 Julie 2020Ina Strydom praat met prof. Wannie Carstens oor taalnorme, wat dit is en waarom norme ook in taal nodig is....more22minPlay
July 05, 2020Taaldinge 5 Julie 2020In Taalnavrae word gevra of 'n mens sterf aan 'n siekte of weens 'n siekte, en 'n goeie Afrikaanse woord vir cabin fever....more20minPlay
June 27, 2020Taaldinge 28 Junie 2020Ina Strydom praat met emeritusprofessor verbonde aan die Departement Afrikaans en Nederlands aan UWK, prof. Frank Hendricks, oor Kaaps se oorsprong, status en toekoms....more16minPlay
June 20, 2020Taaldinge 21 Junie 2020Taaldinge wyk af van die gewone formaat. Rika Sennet doen 'n uittreksel-voorlesing uit Elsa Joubert se boek Spertyd. Joubert is die afgelope week oorlede....more19minPlay
June 13, 2020Taaldinge 14 Junie 2020Die hoofredakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, dr. Willem Botha, vertel vir Ina Strydom van die WAT se Tienjaarplan: die doelwitte, die vordering en die uitdagings....more17minPlay
June 06, 2020Taaldinge 7 Junie 2020In Taalnavrae word gepraat oor portret, masker, wat is kreosoot, en oor die môrestond wat goud in die mond het....more23minPlay
May 30, 2020Taaldinge 31 Mei 2020Die Virtuele Instituut vir Afrikaans, VivA, het onlangs sy Taalportaal en Taalonderrigportaal bekend gestel. Die projekleier, prof. Gerhard van Huyssteen, vertel vir Ina Strydom wat die portale behels en hoe dit gebruik kan word....more21minPlay
FAQs about Taaldinge:How many episodes does Taaldinge have?The podcast currently has 720 episodes available.